• Login
  • Search Icon

Pryse knel grondhervorming

06 Sep 2011
Vordering met grondhervorming vereis dat elke uitdaging wat die groenskrif oor grondhervorming bied, afsonderlik ontleed word en afsonderlik oplossings daarvoor oorweeg word. Dit is die mening van mnr. Frans van Wyk, ’n landbou-vennoot by PwC, nadat die groenskrif oor grondhervorming verlede week bekend gemaak is. Een van die uitdagings wat hy identifiseer is grondpryse. Vir kommersi?le landbou is grondpryse regstreeks afhanklik van die produksie-potensiaal van die grond. Grondpryse styg namate die vraag na die voedsel wat daarop geproduseer word, styg.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Pryse-knel-grondhervorming-20110905