• Login
  • Search Icon

Overberg is dankbaar vir re

06 Jul 2011
Hoewel verskeie streke langs die Kaapse kus onder oorstromings deurloop, is die Overberg se boere dankbaar vir die re?n. Luidens ’n verklaring het tot 70 mm re?n in die streek geval. Mnr. Schalk Viljoen, Graan SA se streeksbestuurslid vir die Overberg en die Suid-Kaap, het sowat 10 mm op sy plaas gekry en op Riviersonderend het omtrent 20 mm geval. “Die graan lyk goed, hoewel ons weens die re?n sukkel om met die spuite in die lande te kom,” sê Viljoen. In die distrik Caledon is sowat 18 mm re?n aangeteken.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/overberg-dankbaar-vir-re-n