• Login
  • Search Icon

Lande werk saam oor bek-en-klou

01 Jun 2011
Die veeartenykundediens van vyf lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) werk tans saam om oplossings te vind om die sporadiese uitbrekings van bek-en-klouseer te beperk. Luidens ’n berig op Allafica.com het Botswana, Suid-Afrika, Zambi?, Mosambiek en Zimbabwe onlangs ooreengekom om saam te werk n? uitbrekings in die noorde van Matabeleland, Masvingo, Chimaninmani en die noorde van KwaZulu-Natal. Met die uitbrekings het Botswana uitgereik na Zimbabwe deur entstof te voorsien in ’n poging om die twee lande se rooivleisbedrywe te beskerm.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/lande-werk-saam-oor-bek-en-klou