• Login
  • Search Icon

Hou moed met arbeidskwessies – Agri SA

17 Oct 2011
Boere moenie moed verloor oor arbeidskwessies nie, want dit kan bestuur word, sê Agri SA. Mnr. Henk Vermeulen, ondervoorsitter van di? organisasie se arbeids- en maatskaplike beleidskomitee, sê hy hoor gereeld boere wat sê di? kwessies is so ‘n teer punt dat hulle eerder nie daaraan wil dink of dit wil bespreek nie. Vermeulen sê die georganiseerde landbou besef dat die verskeie wetgewingstukke in plek, asook die wetsontwerpe wat sirkuleer, plaas toenemende ekonomiese en administratiewe druk op boere: “Die bedryf moet onthou hy het die vermo? om di? sake te bestuur. Die fokus moet net wees op hoe om dit te bestuur, nie op hoe sleg dit is nie.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hou-moed-met-arbeidskwessies-agri-sa