• Login
  • Search Icon

CFU-verslag oor Zim-situasie

21 Jan 2009
In 'n dokument saamgestel deur die CFU van Zimbabwe word verslag gedoen oor die situasie in Zimbabwe soos in Januarie 2009. Volgens mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA, bied die verslag 'n omvattende oorsig van die landboutoestande sowel as die politieke sienings oor die toekoms van kommersi?le boerdery in daardie land. Die CFU dui aan wat hy dit nodig ag om van die mees kritieke uitdagings wat blanke kommersi?le boere in die gesig staar, aan te spreek. Een van die kritieke uitdagings waarmee grondeienaars te kampe het, is om voort te gaan om die regstelsel te gebruik om hulle eiendomsreg te beskerm. Buiten fondsbeperkings is die beskikbaarheid van regsadvies problematies.

http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Nuus/0,,1294-1295_2456544,00.html