• Login
  • Search Icon

Boer se vermeende aanvallers weer in hof

10 May 2011
Die drie vermeende aanvallers van ’n bekende boer van Koppies word opnuut verhoor n? ongekende druk uit politieke kringe. Dit volg nadat net een aanvaller van mnr. Louis Boshoff van die plaas Viljoenslaagte, Koppies, in Desember 2009 gevonnis is, maar die ander twee ingevolge ’n pleit-en-vonnisooreenkoms met die staat vrygespreek is. Di? vryspraak het ’n groot herrie ontketen en druk van onder meer die VF+ het meegebring dat die direkteur van openbare vervolging die vervolging nou opnuut aanpak, is gister in die Kroonstadse streekhof gesê.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Boer-se-vermeende-aanvallers-weer-in-hof-20110509