• Login
  • Search Icon

Biotegnologie kan help met kos

24 Jun 2011
Biotegnologie kan Afrika se voedselprobleme oplos. Deur die toepassing van biotegnologie het kommersi?le boere hul opbrengs per hektaar met 20% en 30% verhoog en kleinboere met tussen 30% en 40% per hektaar. “Voedselproduksie sal verhoog moet word en die voedingswaarde van kos sal deur wetenskap?like innovering verhoog moet word,” sê mnr. Willem Engelbrecht, hoof in Suid-Afrika van DuPont se onderneming Pioneer Hi-Bred wat betrokke is by die ontwikkeling en toepassing van biotegnologie.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Biotegnologie-kan-help-met-kos-20110624