• Login
  • Search Icon

'Net 'n bonus sal die saadgroep lok'

14 Sep 2011
’n Nuwe toetreder tot die mieliesaadkwekersmark in Suid-Afrika sal tien jaar lank “dieselfde hoeveelheid kontant uitgee” as bestaande rolspelers. Die verskil is dat hy geen opbrengs daarop gaan kry nie. Dit is waarom internasionale rolspelers in di? bedryf nie die Suid-Afrikaanse mark sonder ’n plaaslike vennoot wil betree nie. Mnr. Jan Suter, hoof van die Switserse landbougroep Syngenta se saadbedrywighede in Afrika en die Midde-Ooste, sê dit sal vir Syngenta onmoontlik wees om ’n onderneming van die grond af op te bou as die drie rolspelers tot twee daal.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Net-n-bonus-sal-die-saadgroep-lok-20110914