• Login
  • Search Icon

Landbou wil met Oliphant praat

17 Jan 2013
Prosesse om die arbeidsonrus in die Wes-Kaap te beëindig, is dringend nodig, derhalwe het Agri SA en ander lede van die Landbou-eenheidsforum (Asuf), ’n dringende vergadering met me. Milderd Oliphant, Minister van Arbeid, aangevra.

http://www.google.com