• Login
  • Search Icon

'Boere wat wou loop, is klaar weg'

28 Jun 2011
Boere wat weens mnr. Julius Malema se uitlatings die land wou verlaat, het dit reeds gedoen. S? reken dr. Theo de Jager, onder-voorsitter van Agri SA. “Hierdie tipe uitlatings en druk is nie iets nuuts nie. Boere wat daaroor wou hardloop, is lankal reeds weg,” aldus De Jager. Volgens De Jager het hulle ni? n? Malema se jongste uitlatings ’n vlaag oproepe ontvang van benoude boere wat die land wil verlaat nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-wat-wou-loop-klaar-weg