• Login
  • Search Icon

Bewaringsboerdery vanuit ‘n entomologiese oogpunt

November 2010

DR ANNEMIE ERASMUS, LNR-INSTITUUT VIR GRAANGEWASSE

Bewaringsboerdery word gesien as bronbesparing in landbou wat poog om ‘n aanvaarbare wins, hoë en stabiele produksie te handhaaf en terselfdertyd die omgewing te bewaar. Dié drie belangrike beginsels van bewaringsboerdery moet egter deurgaans in gedagte gehou word, naamlik: geen/minimum grondversteuring, wisselbou en grondbedekking.

In bewaringsboerdery gaan alles oor ekonomie: Dit is belangrik dat bewaringsboerdery vir die produsent ekonomies aanvaarbaar moet wees voordat dit geïmplementeer kan word. Stelselbestuur en uitskakeling van chemiese insette maak ‘n groot deel hiervan uit.

Kliek op  https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Nov%2010_Bewaringsboerdery.pdf  vir die volledige artikel.

Publication: November 2010

Section: Wenartikels

Search