GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 14-15

Kennisgewing van die Jaarkongres
Notice of the Annual Congress
Kennis geskied hiermee dat
die Jaarkongres van Graan SA
gehou sal word op Woensdag en
Donderdag 2 & 3 Maart 2016
Ingevolge
Artikel 24 van die Grondwet is die funksies
van die Kongres:
► Oorweging, bespreking en goedkeuring van die
finansiële jaarstate, ouditeursverslag en jaarverslag
van Graan SA;
► die verkiesing van ‘n Voorsitter, Visevoorsitter en
Hoofbestuurslede;
► die aanstelling van ouditeure en goedkeuring van hulle
vergoeding; en
► die behandeling van enige ander sake wat as spesiale
sake geag word.
Die volgende word hiermee aan die Kongres voorgelê:
1. Verslag deur die Hoofbestuur oor die werksaamhede
van die organisasie.
2. Finansiële jaarstate.
3. In aparte omslag, die notule van die vorige Kongres
van Graan SA en die sakelys vir die verrigtinge van
die huidige Jaarkongres van Graan SA.
Jannie de Villiers
Uitvoerende Hoofbestuurder
Notice is hereby given that the
Annual Congress of Grain SA
will be held on Wednesday and
Thursday 2 & 3 March 2016
In
accordance with Article 24 of the Constitution the
functions of Congress are:
► Consideration, discussion and approval of the annual
financial statements, auditor’s report and annual report
of Grain SA.
► The election of a Chairperson, Vice-chairperson and
the Executive Members.
► The appointment of auditors and approval of their
remuneration.
► The handling of any other matters that are regarded
as special matters.
The following is hereby submitted to Congress:
1. Report by the Executive regarding the activities
of the organisation.
2. Annual financial statements.
3. Under separate cover, the minutes of the previous
Annual Congress of Grain SA and the agenda of the
current Annual Congress of Grain SA.
Jannie de Villiers
Chief Executive Officer
Die lede van die Hoof- en Dagbestuur
The members of the Executive
and Management Committee
(from left to right)
(van links na regs)
Front
Voor
KALLIE SCHOEMAN
Region 9
Streek 9
COBUS VAN COLLER*
Region 23
Streek 23
JANNIE DE VILLIERS*
Chief Executive Officer
Uitvoerende Hoofbestuurder
ANDRIES THERON*
Vice-chairperson
Visevoorsitter
LOUW STEYTLER*
Chairperson
Voorsitter
VICTOR MONGOATO*
Vice-chairperson
Visevoorsitter
CHRIS SCHOONWINKEL*
Region 21
Streek 21
JACO MINNAAR*
Region 22
Streek 22
MASELI LETUKA
Region 28
Streek 28
DAVID MOTSHWENE
Region 29
Streek 29
JACO BREYTENBACH
Region 19
Streek 19
RAMODISA MONAISA
Region 30
Streek 30
Danie Reichel
Region 4
Streek 4
DEREK MATHEWS
Region 5
Streek 5
SAREL HAASBROEK
Region 7
Streek 7
HANSIE VILJOEN
Region 3
Streek 3
HANNES HAASBROEK
Region 24
Streek 24
ANTON BOTHA
Region 20
Streek 20
RALF KÜSEL
Region 14
Streek 14
ISRAEL MOTLHABANE
Region 31
Streek 31
RICHARD KRIGE
Region 27
Streek 27
THEO FERREIRA
Region 17
Streek 17
JOHAN JACOBS
Region 25
Streek 25
NIËL ROSSOUW
Region 6
Streek 6
JOZEPH DU PLESSIS
Region 2
Streek 2
NEIL CLAASSEN
Region 18
Streek 18
RUDOLF FOURIE
Region 12
Streek 12
WILLIE LINDE
Region 15
Streek 15
LOUIS CLAASSEN
Region 16
Streek 16
ANDRÉ KIRSTEN
Region 26
Streek 26
WILLEM GROOTHOF
Region 13
Streek 13
FRANCOIS MINNAAR
Co-opted
Gekoöpteer
DIRKIE LOUBSER
Region 1
Streek 1
JOSEPH SWANEPOEL
Region 8
Streek 8
JAN GREY
Region 10
Streek 10
BART HARMSE
Region 11
Streek 11
(from left to right)
(van links na regs)
Middle
Middel
(from left to right)
(van links na regs)
Back
Agter
Absent
Afwesig
12
13
*
Management Committee
Dagbestuur
1,2-3,4-5,6-7,8-9,10-11,12-13 16-17,18-19,20-21,22-23,24-25,26-27,28-29,30-31,32-33,34-35,...104
Powered by FlippingBook