GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 12-13

To
Grain SA, compliance with the guidelines of the King III
report is essential. An annual report is prepared every year
for approval by Congress. Together with this, the audited
statements of the Grain SA Group are also published in the
annual report.
The sustainable funding of Grain SA and the optimisation of
sources of income are investigated on an ongoing basis.
Management processes are audited annually to ensure
that they comply with the requirements of the internal
policy and procedure of Grain SA. Risks are discussed during
audit committee meetings, with recommendations by
Management for control measures to manage identified risks.
Regular meetings by the Audit committee, members of
the management team and the external auditors promote
an environment for sound management practices and
corporate governance.
Vir
Graan SA is die voldoening aan die riglyne van die King lll-
verslag noodsaaklik. ‘n Jaarverslag word jaarliks voorberei
vir goedkeuring deur Kongres. Daarmee saam word die
geouditeerde state van die Graan SA Groep ook in die
jaarverslag gepubliseer.
Die volhoubare befondsing van Graan SA, en die optimalise-
ring van inkomstebronne, word deurlopend ondersoek.
Bestuursprosesse word jaarliks geoudit ten einde te
verseker dat dit aan die vereistes van die interne beleid
en prosedure van Graan SA voldoen. Risiko’s word tydens
ouditkomiteevergaderings bespreek met aanbevelings
deur Bestuur, vir beheermaatreëls om geïdentifiseerde
risiko’s te bestuur.
Gereelde vergaderings van die Ouditkomitee, lede van die
bestuurspan en die eksterne ouditeure bevorder ‘n omgewing
vir goeie bestuurspraktyke en korporatiewe beheer.
SOSIALE MAATSKAPLIKE
VERANTWOORDELIKHEDE
Graan SA
se strategiese doelwitte fokus ook op sosiale en
maatskaplike verantwoordelikhede.
Die organisasie se produksiekoste- en markinligtingsdata
word deur verskeie rolspelers in die graanwaardeketting
gebruik om besluitneming te ondersteun.
Gebruikers van Graan SA se data sluit in:
► Navorsers en navorsingsinstansies;
► insetverskaffers;
► finansiële entiteite;
► die Nasionale Departement van Landbou, Bosbou
en Visserye (DAFF);
► landboubesighede;
► graanhandelaars; en
► die versekeringsbedryf.
Objektiewe markinligting is noodsaaklik vir die funksionering
van ‘n vryemark. Vraag-en-aanbodontledings vir graan is
geredelik in wêreldmarkte beskikbaar. Soortgelyke verwerkte
inligting vir die Suid- en Suider-Afrikaanse mark is egter beperk.
Graan SA ondersteun hierdie proses deur die insameling van
plaaslike en internasionale data en die vertolkte inligting word
via
die Graan SA-webblad aan alle rolspelers beskikbaar
gestel. Die databasis word deurlopend opdateer met
plaaslike en internasionale graan- en oliesade-ontledings. Die
hoë aantal besoeke aan die Graan SA-webblad bevestig die
behoefte aan ‘n objektiewe en onafhanklike inligtingsbron in
die Suid-Afrikaanse graanbedryf.
SOCIAL RESPONSIBILITIES
Grain SA’s
strategic objectives also focus on social
responsibilities.
The organisation’s production costs and market information
data are used by various role-players in the grain value
chain to support decision-making.
Users of Grain SA’s data include:
► Researchers and research institutions
► Input providers
► Financial entities
► The national Department of Agriculture, Forestry
and Fisheries (DAFF)
► Agricultural businesses
► Grain dealers
► The insurance industry
Objective market information is essential for the functioning
of a free market. Supply and demand analyses for grain
are readily available in world markets. However, similar
processed information for the South and southern African
markets is limited.
Grain SA supports this process by gathering local and
international data and making the interpreted information
available to all role-players via the Grain SA website.
The database is updated continuously with local and
international grain and oilseed analyses. The high number
of visits to the Grain SA website confirms the need for an
objective and independent source of information in the
South African grain industry.
‘n Gerusstelling aan die lede van Graan SA is dat die
organisasie finansieel gesond is. Die leierskap neem aktief
deel en produsente kan trots wees op goeie korporatiewe
beheer en maatreëls wat toegepas word. Indien ‘n kleiner
graanoes en gevolglike laer vrywillige heffings vanjaar
realiseer, kan dit ‘n risiko vir dié inkomstestroom inhou.
Die organisasie behoort nie te skroom om ‘n koersaan-
passing in ons strategiese doelwitte te maak indien die
veranderende klimaat dit vereis nie. Sou ‘n seisoen van
hofsake waarin fundamentele beginsels getoets moet
word byvoorbeeld aanbreek, sal regstegniese kennis en
kapasiteit indien nodig, inhuis gevestig word.
Graan SA is opgewonde oor Agri SA se bestuurskapasiteit
rakende sosiale verantwoordelikheid. Ons beoog om dit te
ondersteun en in die komende jaar daarby in te skakel.
ERKENNING
Die voorsitter, Louw Steytler, het aangekondig dat hy
– na ‘n loopbaan van 25 jaar in georganiseerde landbou
– tydens Kongres uittree. Louw het deur sy voorbeeld ‘n
stuk professionaliteit en ‘n positiewe ingesteldheid in die
organisasie kom vestig. Met ‘n passie daarvoor om terug
te beweeg na produsente op grondvlak, het hy nuwe
waarde geplaas op streeksvergaderings en een-op-een-
kommunikasie met produsente en selfs nie weggeskram
van konfrontasie met die regering nie. Sy onwrikbare
geloof in die integriteit van die Grondwet sal vir altyd
in die landbouvergaderlokale van die land weerklink.
Gedurende die verslagjaar het Johan Loxton na ‘n lang
loopbaan by Graan SA afgetree. Sy kundigheid ten opsigte
van die NAMPO Oesdag bly behoue deurdat hy intussen
op ‘n kontrakbasis aangestel is.
Ek is bevoorreg om die personeelspan van Graan SA
te lei. In georganiseerde landbou – en beslis in Graan SA
se geval – is dit al vir ‘n geruime tyd allesbehalwe besigheid
soos altyd. Ten spyte van die stewige pas en uitdagende
vereistes wat konstant deur ons uiteenlopende belang-
hebbendes gestel word, presteer die span keer op keer.
Ons kultuur is op ‘n goeie peil en ek en die span is oorge-
haal om die organisasie in al sy fasette in die nuwe
landbouklimaat te laat geld.
Toe ek vroeg in Januarie self in die motor klim om deur die
droogtegeteisterde verbouingsgebiede in die noorde te ry
en eerstehands te beleef wat die intensiteit van toestande
is, het landbouers se geboë afhanklikheid van ons Skepper
vir my opnuut uitgestaan. Hy gee voorwaar die goeie jare
en ook die swaar jare. Kom ons bly Hom vertrou en op Sy
beloftes staan.
Graangroete
Jannie de Villiers
Uitvoerende Hoofbestuurder
future (continued)
Toekoms (vervolg)
and measures that are applied. If a smaller grain harvest
and consequently lower voluntary levies realise this year,
this income stream could be at risk.
The organisation should not hesitate to adjust the direction
of our strategic objectives should the changing climate
require this. For example, should a season of court
cases commence in which fundamental principles are
tested, legal-technical knowledge and capacity will be
established in-house if required.
Grain SA is excited about Agri SA’s management capacity
with respect to social responsibility. We intend supporting
this and becoming involved in the coming year.
ACKNOWLEDGEMENTS
The chairperson, Louw Steytler, has announced that
after a career of 25 years in organised agriculture
he is retiring during Congress. Through his example
Louw has established a culture of professionality and
a positive attitude in the organisation. With a move
back to producers at grassroots level as his passion,
he gave new value to regional meetings and one-on-
one communication with producers, and did not avoid
confrontation with the government either. His steadfast
belief in the integrity of the Constitution will always
resound in the country’s agricultural meeting halls.
During the year under review Johan Loxton retired after
a long career with Grain SA. His expertise with respect to
the NAMPO Harvest Day will be retained, as he has been
appointed on a contract basis.
I am privileged to lead the Grain SA staff team. In
organised agriculture – and definitely in the case of
Grain SA – it has undeniably not been business as usual for
quite some time. In spite of the stiff pace and challenging
requirements constantly set by our divergent stakeholders,
the team delivers time and again. Our culture is at an
excellent level and the team and I are poised to have
the organisation assert itself in all its facets in the new
agricultural climate.
When I got into my car early in January to drive through
the drought-stricken cultivation areas in the north and
experience first-hand what the intensity of the conditions
was, the dependence of the producers on our Creator
impressed me once again. He definitely gives good years
as well as bad. Let us keep on trusting Him and relying on
His promises.
Grain greetings
Jannie de Villiers
Chief Executive Officer
Review and strategic objectives
terugblik en strategiese oogmerke
Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, shares his views
regarding South Africa’s changed climate.
(Internet access is required to view this clip.)
Jannie de Villiers, Uitvoerende Hoofbestuurder van Graan SA,
deel sy siening oor Suid-Afrika se veranderde klimaat.
(Internettoegang word benodig om die insetsel te besigtig.)
10
11
Korporatiewe beheerverslag
Corporate governance report
Sosiale maatskaplike verantwoordelikheidsverslag
Corporate social responsibility report