SA Graan Augustus 2014 - page 107

Ongeëwenaardegraansorghum-pakket.
PANNARbasters isdie ruggraat van
graansorghumproduksie inAfrika. Plaaslik
ontwikkeldebasterswordook inSuid-Amerika,
MexikoenAustraliëaangeplant.
2014/GSS/A/17
Bio-etanol-
produksie
gerugsteun
deur
wêreldklas-
navorsing
.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Vesikels speel hoofsaaklik ‘n rol by die berging van metaboliete,
soos vette. Sekereplantehet ‘n affiniteit virmikorisa. Gewasse soos
mielies, peulgewasse en sonneblom is ‘n uitstekende gasheer vir
mikorisa-swamme. Kanola en koolgewasse kan egter nie as gasheer
vir mikorisa-swamme dien nie. Elke plant of gewas het ook sy eie
groep spesies vanmikorisa.
Mikorisa vorm hifenetwerke in die risosfeer om die wortelopper-
vlak te verleng. Daar is gevind dat die mikorisa die absorbsie-
oppervlak van wortels tussen 100 tot 1 000 keer kan vergroot. Die
uitgebreide netwerk van swamdrade maak die plantwortels meer
effektief omwater en ander voedingstowwe, soos fosfor (P) en sink
(Zn) op teneem.
Op sy beurt kry diemikorisa-swamweer suikers (koolstof) en ander
stowwe van die plantwortels. Die uiteinde van die saak is dat beide
gasheer en swambevoordeel word.
Voordelige effekte
Beskerming teen siektes
Die wortels van jong gewasse is vatbaar vir infeksie deur patoge-
niese swamme, bakterieë of virusse. Die mikorisa en patogene
kompeteer vir infeksieruimtes op die worteloppervlak. Mikorisa en
patogenedingverderookmeevir koolstof enander voedingstowwe.
Sodoendeworddiepatogenedeurmiddel van kompetisieuitgehou.
AM-swamme kan ook chemiese verbindings met antimikrobiese
eienskappeafskeiwat verhoeddat ongewensteswammediewortels
van die gasheerplant binnedring. In mikorisa se teenwoordigheid
wordpatogenedus tot ‘ngrootmate indieproses uitgesluit.
Mikorisa dien dus sonder hulp van buite as hoogs effektiewe
biologiese beheeragent. ‘n Goeie voorbeeld van waar mikorisa die
plant teen patogene beskerm, is
Fusarium
spp. wat wortelvrot en
kroonvrot inmielies veroorsaak.
In gevalle waar mikorisa nie volkome onderdrukking van patogene
kan bewerkstellig nie, dra hulle steeds by tot die verdediging van
die gasheerplant in kombinasie met ander biologiese agente, soos
diewelbekendewortelknoppiebakterieë,
Rhizobium
spp.
Bevordering vangrondstruktuur en
voedingsvoordeel
Die wye netwerk van mikorisa-swamdrade dra by tot grondstruk-
tuur en -stabiliteit. ‘n Byproduk van die aktiwiteit van mikorisa is
die vervaardiging van glomalien, ‘n verbinding wat grondstruk-
tuur verbeter.
Glomalien is basies die “gom” wat kleipartikels aanmekaarbind om
groter aggregate te vorm. Sodoendeword daar groter porieruimtes
indiegrondgevestigwat gaswisselingomdiewortelsonebevorder.
Dit skep natuurlik die ideale ruimtes vir plantwortels om te kan
groei en funksioneer.
Die ruimtes bevorder ook die vinnige verdeling van voordelige
aërobiese bakterieëwat stikstof kan bind asook fosfor kan oplos en
dit aan die plant beskikbaar stel. Mikorisa-swamdrade kan ook sand
saambindwat ‘n ideale vogretensieomgewing skep vir plantwortels
enbakterieë.
Mikorisa koloniseer veral jonger plantwortels. In ouer plantwortels
breek die wortelkortekslaag waarin diemikorisa sit, af. Fyn wortels
is die hoofsetel van mikorisa-ontwikkeling en is ook die mees
aktiewe gedeelte vir voedingsopname. Die toevoeging van orga-
niese materiaal, soos kompos, kan ook ‘n positiewe effek op AM-
swam spoorgetallehê.
Indroëgebiedehelpdiemikorisa-swamomskaarswaternadieplant
te vervoer.
105
1...,97,98,99,100,101,102,103,104,105,106 108,109,110,111,112,113,114,115,116,117,...124
Powered by FlippingBook