WILLEMVOOGT,
        
        
          bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
        
        
          
            LEDE-LANDSKAP
          
        
        
          ‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
        
        
          Graanprodusent vandie Jaar
        
        
          –beoordelaarsbesoek finaliste vir 2014
        
        
          
            d
          
        
        
          ie paneel van beoordelaars het reeds gedurende Mei
        
        
          vanjaar besoekafgelêbydieGraanSA/SyngentaGraan-
        
        
          produsent van die Jaar-finaliste vir 2014 en daar word
        
        
          reedsmet groot afwagting uitgesien na die bekendma-
        
        
          king van 2014 seGraanprodusent vandie Jaar.
        
        
          Daar gaan egter nog heelwat water in die see moet loop, want
        
        
          die bekendmakingword eers op 17 Oktober vanjaar gedoen. Dit sal
        
        
          die 15de toekenning van sy soort wees, sedert die destydseMielie-
        
        
          man van die Jaar gedurende die jaar 2000 met hierdie toekenning
        
        
          vervang is.
        
        
          Hoewel hierdie toekenning van Graan SA bekend staan as Graan-
        
        
          produsent van die Jaar, beteken dit nie dat die genomineerde slegs
        
        
          graan moet produseer nie. Alhoewel graanproduksie groot gewig
        
        
          drabinnediebeoordeling,word alle fasettevandieboerderybeoor-
        
        
          deel en dit is veral interessant om te sien hoe hierdie fasette met
        
        
          mekaar geïntegreerword teneindewinsgewendheidenvolhoubaar-
        
        
          heid tebevorder.
        
        
          Aspekte soos loopbaangeskiedenis, grondhulpbronbestuur wat
        
        
          produksiepraktyke, gewaskeuse, bewerkingspraktyke, plaag- en
        
        
          onkruidbeheer asook finansiële- en meganisasiebestuur insluit,
        
        
          vorm alles deel vandiebeoordeling.
        
        
          Só word ook die bestuur van die veefaktor, arbeidsbestuur en ge-
        
        
          meenskapsbetrokkenheid in aggeneem, ommaar net enkele kriteria
        
        
          te noem. Kortliks kom dit egter daarop neer dat daar gekykword na
        
        
          wat die produsent doen, met dit wat hy tot sy beskikking het, want
        
        
          elkeprodusent seomgewingwaarinhyboer bieduniekeuitdagings.
        
        
          Produsente wat deur medeprodusente vir hierdie toekenning
        
        
          genomineer word, is verteenwoordigend van die somer- sowel as
        
        
          die winterreënvalstreke. Hierdie is dus ‘n nasionale toekenning wat
        
        
          allerweë as die mees gesogte toekenning binne landbougeledere
        
        
          gesienword. HougerusdieSeptember-uitgawevan
        
        
          
            SAGraan/Grain
          
        
        
          dop vir ‘n fotobeeld vandie finaliste.
        
        
          Baie dankie aan die borge wat dit moontlik maak: Syngenta (hoof-
        
        
          borg van dieGraanprodusent van die Jaar) en Ford (amptelike voer-
        
        
          tuigborg).
        
        
          Die finaliste vir 2014 is:
        
        
          
            Augustus 2014
          
        
        
          
            8
          
        
        
          HANSVANDERBERG,
        
        
          ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA
        
        
          RichardCareyHobsonvanNonenRanch–Setlagole
        
        
          
            1: RichardHobson vanNonenRanch.
          
        
        
          
            2: Die paneel sit aandagtig en luister na ‘n
          
        
        
          
            voorlegging van Richard tydens die besoek
          
        
        
          
            aan Nonen Ranch. Richard het gedurende
          
        
        
          
            2006met presisieboerderybeginwat daartoe
          
        
        
          
            gelei het dat diewinsgewendheid en volhou-
          
        
        
          
            baarheid van elkeen van sy boerderyvertak-
          
        
        
          
            kings aansienlik verhooghet.
          
        
        
          
            3: Richard in gesprek met paneellede by ‘n
          
        
        
          
            profielgat in een vandie lande.
          
        
        
          
            4: Trotse pa Carey, saammet sy twee seuns,
          
        
        
          
            Richard enGarth. Binne die familiebesigheid,
          
        
        
          
            Botselo Holdings, is Richard sedert 2002 al-
          
        
        
          
            leen verantwoordelik vir die totaleboerdery.
          
        
        
          
            1
          
        
        
          
            3
          
        
        
          
            4
          
        
        
          
            2