Previous Page  129 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 129 / 140 Next Page
Page Background

127

www.nampo.co.za

Graan|Grain

BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk • Sestiende Straat 852, Midrand, 1685 • Posbus 2801, Halfway House, 1685 •

Tel:

+27 11 203 2400

Faks:

+27 11 203 2461

Webblad:

www.agro.basf.co.za

Mobielewebblad:

m.agro.basf.co.za

By BASF loop boer sterk deur ons are

en word ons gedryf deur

n passie vir

wat ons die beste doen: boer!

Ons ken die land en verstaan die

klimaat ... daarom is volhoubare

plaasbestuursoplossings vír

Suid-Afrikaners, déúr

Suid-Afrikaners, nodig.

Met die oog op die toekoms is dit

nóú die tyd om verantwoordelik om

te gaan met hulpbronne, doeltreffend

te produseer en voortdurend na

volhoubaarheid te strewe.

Waarvoor wag jy? Skakel vandag nog

jou BASF-verteenwoordiger en word

deel van die oplossing.

Saam boer is beter boer.

uppemarketingA19886/SAG/Rev