

November 2018
24
GRAAN SA
Terugblik op NAMPO Kaap
NAMPO Kaap
se toekoms lyk BLINK
3: Van die landbouleiers by die eerste NAMPO Kaap was
Jannie de Villiers, Minister Alan Winde (Ekonomiese Geleenthede:
Wes-Kaap), Preline Swart (visevoorsitter, Graan SA) en Richard Krige
(hoofbestuurslid, Graan SA).
4: In die Absa Sentrum-ledelokaal is Graan SA-lede van die Wes-
Kaap verwelkom. Hier is Johannes Hartnick (voorsitter, Oliebooms-
kraal Koöp, Slangrivier, Heidelberg), Nico Hoogbaard (stigterslid,
Olieboomskraal Koöp) en Jannie de Villiers.
5: NAMPO Kaap is ’n vennootskap tussen Bredasdorp Park NPC
en Graan SA. Die organiseerders vir 2018 was (voor): Marthelene
Matthysen (Bredasdorp NPC), dr Dirk Strydom (Graan SA), Chrystal
Engel (Bredasdorp NPC) en Jannie de Villiers. Agter: Toit Wessels
(Graan SA), Dirk Hanekom (Bredasdorp NPC), Dirk Uys (Bredasdorp
NPC) en Henk Aggenbach (voorsitter, Bredasdorp NPC).
6: James O’Kennedy (Intelligro) van Bredasdorp en sy vrou, Marna,
en seuns, Craig en Neil, het die groot rygoed by NAMPO Kaap
besonder geniet.
7: Die Besters van Napier boer met kanola, koring, gars en skape:
Chantell, Amelè, Annique, Christiaan en pappa Wikus saam met Ruêns
Kollege Steakhouse se Lizane Lourens.
3
7
5
4
6