Background Image
Previous Page  4 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 4 / 116 Next Page
Page Background

INHOUD

/

CONTENTS

AUGUSTUS/AUGUST 2016

GRAAN SA

/

GRAIN SA

8

Lede-landskap

11

Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag (Deel 3)

15

Nuwe gesigte by organisasie

16

Talking productively to each other about food security

18

Wat Graan SA se produsente sê:

‘n Meningspeiling (Deel 1)

FOKUS OP WERKTUIE EN TOERUSTING

/

FOCUS ON IMPLEMENTS AND EQUIPMENT

24 Inset-oorsig:

Landboumasjineriemark weerspieël

ekonomiese toestand in graanbedryf

27

Maak kennis met die koning van beitelploeë

28

Trekker koop is nié perdekoop nie

32

Bobaas met brandstof

35

Jou afstandwaarnemingsvennoot in landbou

35

13 nuwe stropers oorhandig

37

Grondbewerkingspraktyke gerig op maksimum

vogbenutting

41

Riepie-riepie-raai jy, of meet jy om te weet?

42

Optimum trekkerwerkverrigting spaar brandstof

47

Rusperbandtrekkers presteer in Noordwes

48

Nuwe fokus vir familiebesigheid

49

Dié trekker skop stof op in Mpumalanga

49

Over 100 salespeople take part in training camp

50

‘n Bandereeks vir uitmuntende prestasie op enige terrein

53

Die wa is deur die drif

54

Compact tractors make their debut

55

Effektiwiteit en doeltreffendheid kan duur

bewerkingskoste versag

60

Die ideale trekker en hoogloopspuit mag

rubberrusperbande gebruik

62

Dié spilpunt betaal homself

MINI-FOKUS OP SOJABONE

/

MINI-FOCUS ON SOYBEANS

64 Graanmark-oorsig:

Oliesademarkvooruitsigte

68

Waterverbruik van sojabone onder die loep

70

A look at the soybean crop quality of the

2014/2015 production season

74

Nuwe sojaboonwenners vir die mark

2

Augustus 2016

18

94

84

Augustus 2016

102

PAMPOENE BRING HOOP

vir gemeenskap

W

ie ken nie die bekende liedjie

vanAntonGoosenwaarhysing

van “Pampoene op die dak...”

nie? Twee jong produsente van

Bultfontein kon hierdie jaar, ten spyte van

die droogte, ookmet ‘n lied in die hart, juis

oorpampoene, rondloop.

Mnre Heinrich Botha en Dirk Gouws, reeds

vriende van skool af, het einde verlede jaar

uit desperaatheid en moedeloosheid om-

dat hulleweens die droogte niemielies kon

plant nie, besluit om op 20 ha pampoene,

onder die bietjie besproeiingswater wat

beskikbaarwas, teplant.Minhethullebesef

dat die pampoene nie net ‘n hupstoot vir

hulle kontantvloei sou gee nie, maar ook

hoop vir ‘ngemeenskap soubring.

Almal leer van pampoene

Insetmaatskappye se landboukundiges in

die omgewing (wat soos die produsente

eintlik ook netmielies ken), het by die pro-

jek betrokke geraak. Juis omdat daar dié

jaar feitlik geenmielies geplant is nie, was

dit ietsomop te fokus en hulle het een keer

‘n week saam met die produsente by die

pampoenlande bymekaar gekom, waar die

pampoene geïnspekteer, blaarontledings

gedoen en koppe bymekaar gesit is (en ge-

leer is)oorpampoene.

Met oestyd is deeltydse arbeiders op Bult-

fontein in diens geneem en dit is toe dat

dié produsente eers besef het hoe die

droogte ook dié mense in die informele

woonbuurt (

township

) geraak het. Buiten

dat werk baie skaars was, was die span

arbeiders aan die begin so swak dat hulle

skaars ‘n sak pampoene van die land kon

laai; dit is toe dat Heinrich en Dirk be-

sef het dat dit van honger is wat hulle so

swak is. Hulle het begin om die tydelike

arbeiders daagliks kos te gee en kon na ‘n

week duidelik die verskil in hulle produk-

tiwiteit sien.

Die twee vriende het toe bewus geraak van

hoe ‘n groot behoefte daar aan voedsel in

die informele woonbuurt is en het pam-

poene aan onder andere ‘n ouetehuis en

‘n kleuterskool geskenk. Trane van dank-

baarheid het die twee jongmanne se harte

geruk. Hulle het begin om op ‘n weeklikse

basis pampoene aan behoeftige mense

op die dorp af te laai. Volgensmnr Anton

Botha, Heinrich se pa, het die pampoene-

projek ook bygedra om die plaasarbeiders

semoraal hoog te hou en hulle positief te

hou in die moeilike omstandige dié jaar.

“Hulle het gesien watter verskil die pam-

poenewathulleophulleplaasplant,aandie

mense op die dorpmetwie dit swaar gaan

se lewens maak. Hulle is trots daarop dat

hulhandewerk iemand anders konhelp.

“Ek is ook baie trots op Heinrich en Dirk.

Die twee jong manne het nie gaan sit en

negatief geraak enmoed opgegee oor die

droogte nie. Hulle het positief gebly en die

projek vol entoesiasme aangepak. Ek glo

hulle het waardevolle lewenslesse hieruit

geleer,”hetAntongesê.

Mark vir pampoene

Weensdiedroogte indie land,wasdaarook

‘n groot tekort aan pampoene en die twee

produsente het pampoene aan verskeie

markte in die Vrystaat enGauteng gelewer.

Hullehetongeveer1600sakkiesperhektaar

afgehaal.

AKTUEEL

ESTIEDEVILLIERS,

redakteur:

SAGraan/Grain

1:Minhet twee jongboere vanBultfonteinbesefdatdie

pampoenewathullegeplanthet,nienet ‘nhupstoot virhulle

kontantvloei sougeenie,maarookhulpbehoewendemense

souhelp.

2:HeinrichBotha saammet JohanViljoen (verteenwoordiger:

Omnia) enKobusCoetzee (land

boukundige:Omnia

) indie

pampoenland.

3:Hullehetongeveer 1 600 sakkiespampoeneperhektaar

afgehaal.

4:Oestydhetbroodnodigewerk aan verskeie tydelike arbeiders

vandie informelewoonbuurt verskaf.

1

2

4

3

Suksesstorie...temidde vandiedroogte

AKTUEEL

Vrouemaand-proÀel

ƒ”† ˜ƒŽǡ ‹‡´ ƒˆ˜‡‡ǡ ‘’•–ƒƒ ‡

ƒƒ” ™‡‡” ’”‘„‡‡” Šƒƒ” ‘––‘

D

ie nuwe visevoorsitter vanGraan SA, Preline Swart, is die

eerste vrouopdiéorganisasie seDagbestuur.Sy is tydens

Graan SA se Kongres inMaart vanjaar tot die portefeulje

verkies.

Op die vraag wat sy as uitdaging in haar nuwe rol as visevoorsit-

ter vanGraanSA sien, antwoord sy sonder aarseling: “Ekwil graag

sien dat alle produsente, ongeag kleur, hande vat en begin saam-

werk. Verder sal ek ookwil sien datmeer vroue en jongmense van

alle rasseby landbou enbydieorganisasiebetrokke raak.

“Ek voel dit het tyd geword dat ons as vrouemeer betrokke raak

by landbou sodat die uitdagingswaarmee ons daagliks gekonfron-

teer word, in geleenthede omskep kan word. Tradisioneel was dit

mosmaar nog altyddiemannewatgemoeidwasmetdieplaassake

– veral veiligheid en arbeid. Die boervrou het die huishouding

behartig en die kinders grootgemaak, maar ek wou nog altyd

meer as ditwees. Ek sienmyself as ‘n ‘moderne boervrou’. Jy sal

my niemaklik in die kombuis aantref nie. Ons ismosmaar almal

verskillend.

“Inmy hoedanigheid as visevoorsitter sal ek vroue graag wil aan-

spoor en uitnooi om toe te tree tot georganiseerde landbou – nie

net as sekretaresses van hul landbouverenigings nie,maar om ook

beskikbaar tewees virportefeuljesop verskillende terreine.

“Vroue moet partykeer dubbeld so hard werk om hulself te be-

wys inveldewaarhullenievoorheen ‘n rolvertolkhetnie,maarek is

niebangdaarvoornie.Ekhou vanuitdagings!”

Georganiseerde landbou

Preline is aktief in georganiseerde landbou. “Ek was

betrokke by die Verenigde Suid-Afrikaanse Land-

bouvereniging

(USAAA) en

is die afgelope paar

maande betrokke by die African Farmers Association

of South Africa (AFASA). Verder is ek ook deel van

die Grain Commodity Project Allocation Commit-

tee (CPAC) en ‘n lid van die HerkouCPAC. Die

Departement van Landbou, Bosbou en Visserye

en verskillende kommoditeitsorganisasies en

georganiseerde

landbourolspelers

is hierby

betrokke.”

Sy dien ook op die bestuur van die Bredas-

dorp Vroue-landbouvereniging. “Dit is baie

interessant om deel van die groep dames

tewees.”

Verder is sy besonder trots om deel van

dieGraanSA-span tewees. “Ek voel tuis

di graanmanneHullegaanuithul

ouers en grootouerswas boere in die Elim-omgewing.Sy het in die

begin glad nie daarin belanggestel om te boer nie en noem dat sy

gedurende die eerste jaar net hierdie boerderybesigheid bekyk het

enby tyegedinkhet “Waarinhet ekmybegewe?”

“Een oggend het ek besluit om saam te gaan plaas toe en net daar

het die boerderygoggamy gebyt. Ek is nie spyt nie,want ek geniet

dit vreeslik om saammetmyman en seuns tewerk,” vertel Preline

met entoesiasme.

ESTIEDEVILLIERS,

redakteur:

SAGraan/Grain

DieSwart-gesinhuuraldieafgelope33 jaargrondbydieMorawiese

Kerk op Elim (1 280 ha) en boer die laaste paar jaar ook op

Spanjaardskloof (89ha)enGrootdam (945ha) indieStormsvlei-area

ophul eiegrond.

“Weens die hoë prys van grond in dieOverberg-area, is ditmoeilik

om grond daar aan te koop. Die gaping tussen diemarkwaarde en

produksiewaarde van landbougrond in ons gebied is baie groot,”

verduidelik sy.

Hulle plant koring, gars, hawer, korog enmedics en is in die proses

om oor te skakel na geenbewerkingspraktyke. In 2000 het Ralph

‘n besoek aan Dresden in Oos-Duitsland gebring en in 2012 was

hy en Preline Argentinië toe. Hier het hulle gesien watter verskil

geenbewerkingmaak en het daarna beginmet die regstelling van

hulgrondnadatdit soveel jaredeurhul voorgeslagtebewerk is.Vol-

gens haar is dit hul doelwit om eendag só te boer dat hulle voort-

durenddiebiologiesediversiteit vandiegrond verhoog en verbeter.

SA Graan/Grain

wou by haarweetwat hulle as die grootste uitda-

ging inhulboerdery ervaar.

“In boerdery is daar goeie,maar ook verskriklikemoeilike jare: Te

min of te veel reën en krisisse wat moeilik bestuurbaar is. Swak

graanpryseenhoë insetkostehetonsookalhardgeslaan,maarsoos

myman altyd sê: ‘Volgende jaarbeginonsmaarnet voor’.

“Deur dit alles heen is ons nog steeds op die plaas. Virmy is dit ‘n

geval van hard val, knieë afvee, opstaan enmaarweer probeer. En

as ek mooi dink, is dit waar ek die graagste wil wees (al het ek

myselfnooit as ‘nboeremeisiegesiennie!).”

Ander uitdagings wat hulle in die gesig staar, is die konstante

toename in insetkoste. “Ons moet gedurig opbrengs jaag ten

k

bl

duseer Diejaarliksestygingswat

Vyf vinnige feite

PrelineCarmenSwart (34)hetopElim indieSuid-Kaapgroot-

geword. Haar moeder, Charmaine Daniels (‘n verpleegkun-

dige),hethaar asenkelouergrootgemaak. “Met alleswatek al

bereikhet,hoopekdatekhaarmoederhartvoorwaar trotsge-

maak het.”Haar vader, PieterHans,was vir baie jare ‘n plaas-

arbeider,maarhet tans sy eie rietdakbesigheid.

Sy het op ‘n jong ouderdom op Elim beginwerk en haar eie

haarsalonbegin. “Ek is inGraad10 (destydsstanderd8)uitdie

skool uit en vandag is ek bitter spyt dat ek niemy skoolloop-

baan voltooi het nie,maar beoog om volgende jaarGraad 12

tedoen.”

Die boervrou is ook ‘n gekwalifiseerde tuisversorger en het

haar studiesbydieGesondheidenWelstandSektoraleOnder-

wys en Opleidingsowerheid voltooi terwyl sy by die Elim

Tehuismetgestremde kindersgewerkhet.

Preline is getroudmet Ralph en hulle woon op Bredasdorp

saam met hulle seun en dogter, Charmile (14) en Hope (7).

Ralph se twee seuns uit ‘n vorige huwelik, Leaan (24) en

Jacques (23),boer saammetRalphenPreline indieOverberg.

Volgens Preline boer die twee kleintjies net so kliphard saam

methulle.

Hulle saai kontant- enweidingsgewasse (koring, hawer, korog

en gars) en boer ook met Bonsmaras, Dohne-Merino-ooie

en volstruise. Preline is verantwoordelik vir die bemarking

van hulle boerderyprodukte en kyk daagliks na die graan-

en veepryse asook wat die buitelandsemarkmaak. Sy help

verdermet die beplanning van die boerderypligte asook die

uitvoer daarvan en sorg dat alle administratiewewerk op da-

tumbly.

n

i

e

Pre

lineSwart:Ekhet

myselfnooit as ‘n

boeremeisiegesien

nie,maar ekhou van

uitdagings!

SUKSESSTORIE

VROUEMAAND-PROFIEL

102

98