147
FINANSIËLE STATE
FINANCIAL STATEMENTS
bate word as deel van die koste van daardie bate geka-
pitaliseer totdat die bate gereed is vir die voorgenome
gebruik daarvan. Die bedrag van die leenkoste wat geka-
pitaliseer kan word, word soos volg bereken:
Werklike leenkoste op fondse wat spesifiek geleen
is met die doel om ‘n kwalifiserende bate te verkry,
minus enige tydelike belegging van dié lenings.
Die geweegde gemiddeld van die leenkoste wat
op die entiteit van toepassing is op fondse wat in die
algemeen geleen word met die doel om ‘n kwalifise-
rende bate te verkry. Die gekapitaliseerde leenkoste
is nie meer as die totale leenkoste wat aangegaan
word nie.
Die kapitalisering van leenkoste neem ‘n aanvang wanneer:
besteding vir die bate plaasgevind het;
leenkoste aangegaan is; en
aktiwiteite wat nodig is om die bate vir die voor-
genome gebruik of verkoop daarvan voor te berei,
aan die gang is.
Kapitalisering word opgeskort vir lang tydperke waar-
tydens aktiewe ontwikkeling onderbreek is.
Kapitalisering eindig wanneer al die aktiwiteite wat nodig
is om die kwalifiserende bate vir die voorgenome gebruik
of verkoop daarvan, in wese afgehandel is.
Alle ander leenkoste word as ‘n uitgawe erken in die
tydperk waarin dit aangegaan word.
1.13 Inkomstebelasting
Graan SA Groep entiteite se belastingstatus is as volg:
Graan SA is ingevolge die Inkomstebelastingwet vrygestel van
inkomstebelasting op ontvangstes, toevallings en skenkings.
NAMPO Geboue (Edms) Bpk is ‘n belastingpligtige entiteit.
1.14 Konsolidasiebeleid
Die gekonsolideerde finansiële jaarstate sluit die bates en
laste van al die entiteite en hul resultate vir die periode in.
Bogenoemde is entiteite waaroor beheer deur Graan SA
oor die entiteite se bedryfs- en finansiële beleid uitgeoe-
fen kan word ten einde voordeel uit sy aktiwiteite te trek,
en sluit in:
NAMPO Geboue (Edms) Bpk
Konsolidasie behels die volgende:
Die gekonsolideerde finansiële jaarstate sluit die bates
en laste van al die entiteite en hul resultate vir die
periode, vandat beheer verkry is, in.
Intergroep balanse soos onderlinge leningsrekeninge,
debiteure en krediteure word geëlimineer.
Intergroep transaksies word geëlimineer.
Actual borrowing costs on funds specifically borrowed
for the purpose of obtaining a qualifying asset less
any temporary investment of those borrowings.
Weighted average of the borrowing costs applicable to
the entity on funds generally borrowed for the purpose of
obtaining a qualifying asset. The borrowing costs capital-
ised do not exceed the total borrowing costs incurred.
The capitalisation of borrowing costs commences when:
expenditures for the asset have occurred;
borrowing costs have been incurred; and
activities that are necessary to prepare the asset for
its intended use or sale are in progress.
Capitalisation is suspended during extended periods in
which active development is interrupted.
Capitalisation ceases when substantially all the activities
necessary to prepare the qualifying asset for its intended
use or sale are complete.
All other borrowing costs are recognised as an expense
in the period in which they are incurred.
1.13 Income tax
The income tax status of the Grain SA Group entities are
as follows:
In terms of the Income Tax Act, Grain SA is exempt
from income tax on its receipts, accruals and donations
received.
NAMPO Geboue (Pty) Ltd is a taxpayer entity.
1.14 Consolidation policy
The consolidated annual financial statements include the
assets and liabilities of all entities and their results for the
period.
The abovementioned are entities where Grain SA has the
power to govern or control the entity’s financial and op-
erating policies so as to obtain benefits from its activities
and include:
NAMPO Geboue (Pty) Ltd
Consolidation comprises the following:
The consolidated annual financial statements include
the assets and liabilities of all entities and their results
for the period, from the date of effective control.
Intergroup balances such as loan accounts, debtors
and creditors are eliminated.
Intergroup transactions are eliminated.
AANTEKENINGE TOT DIE GEKON-
SOLIDEERDE FINANSIËLE STATE
vir die jaar geëindig 30 September 2013
NOTES TO THE CONSOLIDATED
FINANCIAL STATEMENTS
for the year ended 30 September 2013
1...,139,140,141,142,143,144,145,146,147,148 150,151,152,153,154,155,156,157,158,159,...168