145
FINANSIËLE STATE
FINANCIAL STATEMENTS
van enige afwaartse waardasie van voorraad tot netto
realiseerbare waarde en alle verliese van voorraad word
as ‘n uitgawe erken in die tydperk waarin die afwaartse
waardasie of verlies plaasvind.
Die bedrag van enige omswaai van enige afwaartse
waardasie van voorraad voortspruitend uit ‘n toename in
netto realiseerbare waarde, word in die tydperk waarin
dit omgeswaai word erken as ‘n daling in die hoeveelheid
voorraad wat as ‘n uitgawe erken word.
1.8 Trustfondse
Die Kongres besluit oor uitgawes waarvoor die Heffingsfonds
en Regshulpfonds aangewend mag word asook oor oorpla-
sings na en vanaf die Heffingsfonds en Regshulpfonds.
1.9 Werknemervoordele
Korttermynwerknemervoordele
Die koste van korttermynwerknemervoordele (dié wat
betaalbaar is binne twaalf maande nadat sodanige diens
gelewer is soos verlof en siekverlof, bonusse en nie
monetêre voordele, soos mediese sorg) word erken in
die tydperk waarin die diens gelewer word en word nie
verdiskonteer nie.
Die verwagte koste van betaalde afwesigheid word as ‘n uit-
gawe erken na gelang die werknemer diens lewer wat sy/haar
geregtigheid daarop verhoog, of in die geval van afwesigheid
wat nie ophoop nie, wanneer die afwesigheid plaasvind.
Die verwagte koste van winsdeling en bonusbetalings
word as ‘n uitgawe erken wanneer daar ‘n wettige of
afgeleide verpligting is om sodanige betaling as gevolg
van vorige prestasie te doen.
1.10 Voorsienings en gebeurlikhede
Voorsienings word erken wanneer:
die entiteit as gevolg van ‘n gebeurtenis in die verlede
‘n huidige verpligting het;
‘n uitvloei van middele wat ekonomiese voordeel
beliggaam waarskynlik nodig sal wees om die
verpligting te vereffen; en
‘n betroubare raming van die verpligting gedoen kan
word.
Die bedrag van ‘n voorsiening is die huidige waarde van
die besteding wat na verwagting nodig sal wees om die
verpligting na te kom.
Indien ‘n ander party na verwagting ‘n gedeelte van of die
totale besteding sal terugbetaal wat nodig sal wees om ‘n
voorsiening te vereffen, sal die vergoeding erken word wan-
neer en slegs wanneer dit bykans seker is dat vergoeding
any write-down of inventories to net realisable value and
all losses of inventories are recognised as an expense in
the period the write-down or loss occurs.
The amount of any reversal of any write-down of invento-
ries, arising from an increase in net realisable value, are
recognised as a reduction in the amount of inventories
recognised as an expense in the period in which the
reversal occurs.
1.8 Trust funds
Congress decides for which expenses the Levy Fund and
Relief Fund may be used, as well as the transfers to and
from the Levy Fund and Relief Fund.
1.9 Employee benefits
Short-term employee benefits
The cost of short-term employee benefits, (those payable
within twelve months after the service is rendered, such as
paid vacation leave and sick leave, bonuses, and non-mone-
tary benefits such as medical care), are recognised in the pe-
riod in which the service is rendered and are not discounted.
The expected cost of compensated absences is recog-
nised as an expense as the employees render services
that increase their entitlement or, in the case of non-
accumulating absences, when the absence occurs.
The expected cost of profit sharing and bonus payments
is recognised as an expense when there is a legal or
constructive obligation to make such payments as a
result of past performance.
1.10 Provisions and contingencies
Provisions are recognised when:
the company has a present obligation as a result of a
past event;
it is probable that an outflow of resources embodying
economic benefits will be required to settle the obliga-
tion; and
a reliable estimate can be made of the obligation.
The amount of a provision is the present value of the ex-
penditure expected to be required to settle the obligation.
Where some or all of the expenditure required to settle a
provision is expected to be reimbursed by another party,
the reimbursement shall be recognised when, and only
when, it is virtually certain that reimbursement will be
received if the entity settles the obligation. The reim-
bursement shall be treated as a separate asset. The
amount recognised for the reimbursement shall not
exceed the amount of the provision.
AANTEKENINGE TOT DIE GEKON-
SOLIDEERDE FINANSIËLE STATE
vir die jaar geëindig 30 September 2013
NOTES TO THE CONSOLIDATED
FINANCIAL STATEMENTS
for the year ended 30 September 2013