

‘n Blik op die koring- en
garssaadpryse vir 2017
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Graan SA
INSET
-oorsig
s
aad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie
noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit
kan wel moontlik die belangrikste inset wees. Die koring-
bedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring
– veral in die noorde van die land – is besig om te kwyn
en veral nuwe hoë-opbrengskultivars is nodig om die be-
dryf weer ‘n hupstoot te gee.
Keuse van kultivar is krities om produksierisiko tot ‘n minimum te
beperk. In die artikel word die jongste saadpryse beskikbaar in die
mark, sowel as wenke om seker te maak dat die saad optimaal be-
nut word, met produsente gedeel.
Daar is sewe nuwe koringkultivars en agt nuwe garskultivars wat
die kommersiële mark hierdie seisoen betree.
Saadpryse
Graan SA het ‘n verskeidenheid van saad- en landboumaatskappye
genader om hul wintergraanpryslyste vir die 2017-seisoen in die
SA Graan/Grain
te publiseer (
Tabel 1
tot
Tabel 5
). Alle maatskappye
wat koring- en garssaad bemark, is genader om aan die prysver-
gelykings deel te neem. Kaap Agri het aangedui dat hulle nie aan
die opname wil deelneem nie, terwyl GWK se pryse eers later die
seisoen beskikbaar sal wees.
Koringsaadpryse het sedert verlede jaar op ‘n gemiddelde basis
sywaarts beweeg. Sommige kultivars het tot soveel soos 24%
gedaal, terwyl ander weer met 18% toegeneem het. Wat interessant
is, is dat koringsaadpryse in die noordelike produksiestreke ge-
middeld R333 per 25 kg-sakkie kos.
FOKUS
Saad
Spesiale
KORINGKULTIVARS
2016
PER 25 KG
2017
PER 25 KG
%
VERANDERING
PAN 3111
-
440
-
PAN 3120
415
440
6,0
PAN 3368
415
440
6,0
PAN 3379
415
440
6,0
PAN 3471 (Galmano)
390
415
6,4
PAN 3478 (Galmano)
-
415
-
PAN 3161
415
440
6,0
PAN 3195
415
440
6,0
PAN 3400 (Galmano)
390
420
7,7
PAN 3497 (Galmano)
390
415
6,4
Gemiddeld
407
431
6,3
TABEL 1: PANNAR
TABEL 2: VKB
KORINGKULTIVARS
– BESPROEIING
2016
PER 25 KG
2017
PER 25 KG
%
VERANDERING
SST 835
330
280
-15,2
SST 843
330
300
-9,1
SST 806
330
325
-1,5
SST 877
330
250
-24,2
SST 884
330
325
-1,5
SST 875
330
280
-15,2
SST 895
330
325
-1,5
SST 866
330
300
-9,1
SST 867
330
250
-24,2
SST 8135
-
350
-
SST 876
-
300
-
Gemiddeld
330
299
-11,3
KORINGKULTIVARS
– DROËLAND
2016
PER 25 KG
2017
PER 25 KG
%
VERANDERING
SST 356
330
325
-1,5
SST 347
330
325
-1,5
SST 374
330
325
-1,5
SST 387
330
325
-1,5
SST 316
330
325
-1,5
SST 317
330
325
-1,5
SST 3149
-
350
-
Gemiddeld
330
329
-1,5
Noordelike produksiegebiede
53
March 2017
Graan SA/Sasol fotokompetisie
– Ian Heyns 2016