Hou die Augustus-uitgawe van
SA Graan/Grain
dop vir ons spesiale
fokus op werktuie, implemente
en toerusting.
Belangstellende adverteerders kan vir
Jurgen van Onselen kontak by
082 417 3874 of 021 976 4482.
Toyota het tydens NAMPO die 2016 Toyota Hilux-reeks trots ten toon
gestel. Hierdie reeks het ‘n meer hoekige ontwerp vergeleke met sy
bonkige voorganger. Die Hilux is toegerus met nuwe generasie-turbo-
dieselenjins in die vorm van ‘n 123 kW/400 Nm 2,4 liter en ‘n 2,8 liter
(in staat tot 130 kW/450 Nm).
Verkoopspersoneel van Elsumo (Rhyn Smit, Werner Botha en
Rudi Deck) staan met ‘n glimlag op hul gesigte voor die boorgatpompe
by hul stalletjie en neem die NAMPO-atmosfeer in.
NAMPO Oesdag 2016 troef verskeie rekords
Frikkie Boshoff (voorraadbestuurder: Cerealis) by die tegnologie wat dit
vir ‘n produsent moontlik maak om in die gemak van sy huis op ‘n tablet
in te gaan en alle informasie wat nodig is, te bekom.
Kyk uit vir nog NAMPO-
foto’s in die volgende uit-
gawe van
SA Graan/Grain
!
TERUGBLIK
NAMPO 2016
Spesiale