

AKTIEWE BESTANDDEEL
FORMULE
ONKRUIDSPESIE
2,4-D/Dikamba
240/80 g/liter
Witblombloudissel
Vaalskraalhanse
Kaapse duwweltjie
Dikamba
480 g/liter
700 g/liter
Radiatorbossie
Vaalskraalhanse
Dikamba/Topramesoon
160/50 g/liter
Kaapse duwweltjie
Atrasien/Sulkotrioon
300/125 g/liter
Witblombloudissel
Vaalskraalhanse
Kaapse duwweltjie
Bendioksied
480 g/liter
Witblombloudissel
Radiatorbossie
Broomoksiniel
225 g/liter
400 g/liter
450 g/liter
500 g/liter
Witblombloudissel
Gewone sydissel
Kaapse duwweltjie
Broomoksiniel/Terbutielasien
150/333 g/liter
Gewone sydissel
Kaapse duwweltjie
Glifosaat*
700 g/kg
500 g/kg
540 g/liter
Witblombloudissel
Gewone sydissel
Radiatorbossie
Vaalskraalhanse
Kaapse duwweltjie
Parakwat*
200 g/liter
Witblombloudissel
Gewone sydissel
Radiatorbossie
Vaalskraalhanse
Kaapse duwweltjie
TABEL 1: MOONTLIKE ONKRUIDDODERS WAT WINTERONKRUIDE EFFEKTIEF KAN BEHEER NADAT DIT OPGEKOM HET.
* Dit is beter om glifosaat met 2,4-Dichlorophenoxyacetic-suur (2,4-D) te meng as om dit enkel te spuit. Sodoende word beter beheer verkry en die opbou van weerstan-
dige onkruidspesies bekamp. Beter beheer word verkry waar genoegsame water saam met parakwat neergesit word.
Onkruide kan sodoende meer tydig beheer word. Trekkerspuite
en/of implemente sal heel moontlik eers na-oes in die lande kan
inkom – wat dan gewoonlik te laat is. Dit beteken die onkruide het
al te groot geword, wat na-opkomsonkruiddoders se effektiwiteit
kan benadeel. Die goue reël met onkruidbeheer is dat hoe kleiner
die onkruid is, hoe meer effektief kan dit beheer word. Dit geld ook
vir winteronkruide wat meestal eers ‘n roset-groeivorm as saailing
het voordat dit vertakkings begin.
Tabel 1
gee ‘n kort opsomming van na-opkomsonkruiddoders wat
in somergewasse gebruik kan word om winteronkruide te beheer.
Raadpleeg elke onkruiddoder se etiket vir optimale aanbevelings
rakende dosisse.
Vir enige verdere navrae kontak dr Elbé Hugo by
HugoE@arc.agric.zaof me Marlene van der Walt by
VDWaltM@arc.agric.za .Winteronkruide
om mee rekening te hou
OP PLAASVLAK
Geïntegreerde plaagbeheer
4a en 4b: Vaalskraalhanse (
Conyza
spp.) – in rosetvorm en in saad.
5: Kaapse duwweltjie (
Emex australis
).
4a
4b
5
73
July 2016