Januarie 2015
18
1: Vrugte en sade van die kiesieblaar.
2: ‘n Kiesieblaarsaailing – let op die hartvormige saad-
lobblare.
3: ‘n Kiesieblaarsaailing met een permanente blaar.
4: Die volwasse kiesieblaarplant.
ONKRUIDE IN DIE WINTERREËNVALSTREEK
“
Daar word gespekuleer
dat kiesieblaarsade vir
langer as 100 jaar
kiemkragtig kan bly
in die grond.
“
1
3
4
2
OP PLAASVLAK
Geïntegreerde plaagbeheer
	
	
					
				
				
                        
					

					
				
                    
                
                    
                
                    
                
                    
                
                    
                
                    
                

