SA Graan Maart NAMPO - page 32

< 30
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
Vee om van te kies en te keur...
Selfswildverwanteuitstallers
SAGraan/Grain
redaksie
DieOesdag raakwild!
‘n Nuutjie by vanjaar se vee-uitstalling
is die toevoeging van wildverwante uit-
stallers. Met die wildbedryf wat aan-
sienlik toeneem in Suid-Afrika, word
verskeie uitstallers indieHinterland-saal
(die ou Senwes-saal) geakkommodeer.
The Confederation of Hunters’ Asso-
ciations (CHASA) by wie 21 van Suid-
Daaglikse program vir veevertonings
Beesprogram
08:00 - 17:00
Statiesevertoningvanbeesrasse indieKKAnimalNutrition
Beeskompleks enSuiwelkompleks
15:00
Beesrasbekendstellingsparade
Skaapprogram
08:00 - 17:00
Statiesevertoningvan skaaprasse indieMSDAnimalHealth
Skaapkompleks
14:00 - 17:00
Statiesevertoning sowel as skaapskeer-,wolklas- en -hanterings-
demonstrasiesbydieMSDAnimalHealthSkaapkompleks
Perdeprogram
08:00 - 17:00
Statiesevertonings vanperdeagter dieMSDAnimalHealth
Skaapkompleks
16:00
Perderasbekendstellingsparade
Afrika se jagassosiasies geaffilieer is,word
vanjaar in dié saal bekend gestel.
Die SA Jagters- en Wildsbewarings-
vereniging sal jagverwante produkte
en klere te koop aanbied en Wildlife
Ranching SA se klerereeks en bemar-
kingsmateriaal kan ook hier gekryword.
Klein- engrootvee te sien
Soos altyd sal besoekers aan die Oesdag
verstom staan oor die verskeidenheid
veesoorte wat hulle by die veekom-
plekse te siene sal kry. Buiten die ver-
skillende beestelersgenootskappe wat
in die Beeskompleks besoek kan word,
huisves dié uitstalruimte asook die Bees
Anneks, alle beesrasse van Ayrshire
tot Sussex.
In die Skaapkompleks word die skape
van die bokke geskei, maar hulle word
wel onder een dak geskou. Verskeie an-
der uitstallers, van veeartsenyprodukte
tot veemiddels, is ook hier te vinde.
Die skaapskeer-, wolklas- en hante-
ringsdemonstrasies is jaarliks ‘n hoog-
tepunt vir Oesdaggangers. Dié manne
is daagliks vanaf 14:00 tot 17:00 by
die MSD Animal Health Skaapkom-
pleks in aksie. Statiese vertonings van
skaaprasse vind ook elke oggend en
middag hier plaas.
Ander plaasdiere kuier saam
As jy meer wil weet oor perde, kan
jy gerus die uitstalruimte agter die
MSD Animal Health Skaapkompleks
besoek. Die Friesperd Telersgenootskap
en die South African Quarter Horse
Association (SAQHA) is daar om vrae
rondom dié statige diere te beant-
woord. Die gewilde miniatuurperdjies
sal ook weer op skou wees.
Vir huidige en toekomstige varkboere
is die Varktelersgenootskap van Suid-
Afrika slaggereed tydens NAMPO2014
om inligting te verskaf.
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...124
Powered by FlippingBook