Werktuieen toerusting
        
        
          Produk-inligting
        
        
          
            FOKUS
          
        
        
          Spesiale
        
        
          ‘nwenkonsep
        
        
          M
        
        
          assey Ferguson se wydwerkplanters bied aan jou die
        
        
          beste van alle wêrelde – maksimumproduktiwiteit in
        
        
          planttyd en tegnologie wat jou opbrengs en winsge-
        
        
          wendheid verhoog.
        
        
          Twee swaers tussen Middelburg en Hendrina kan hiervan getuig.
        
        
          MnrElardusErasmusvan IslarduBoerderyensyswaer,mnrRudolph
        
        
          Schoeman van Christo Schoeman Edms Bpk, het ná een seisoen
        
        
          elkeen ‘n tweedeMF-wydwerkplanter bestel. Van nou af sal elk van
        
        
          hullemet twee16-ry-planters diewerk van vyf agt-ry-planters doen.
        
        
          “Met ‘n wydwerkplanter het jy minder trekkers en minder arbeid
        
        
          nodig en het jy beter beheer oor die plantproses,” sê Erasmus, wat
        
        
          2 000hamielies en 1 000ha soja plant.
        
        
          Albei plant reeds meer as ‘n dekade met MF 555-planters en het
        
        
          nie eers oorweeg om na ‘n ander fabrikaat te kyk toe hulle besluit
        
        
          het om oor te skakel na wydwerkplanters nie. Die rede hiervoor is
        
        
          die MF-uitmeetmeganisme wat met positiewe lugdruk werk. Dit
        
        
          sorg vir presiese saadhantering asook akkurate spasiëring en diep-
        
        
          teplasing.
        
        
          “MetMasseyFerguson is jouplantestanddoodeenvoudigbaiebeter
        
        
          as met ander planters,” sê Erasmus. “Die spasiëring is absoluut
        
        
          akkuraat enhyplant niedubbels nie. Asons 50000pitteper hektaar
        
        
          wil neersit, 260 mm uit mekaar, doen hy dit presies. Met ‘n mielie-
        
        
          opbrengs van sowat 7,5 ton/ha, skat ek dat ek omtrent 400 kg per
        
        
          hektaarwen.”
        
        
          Met sy16-ryMF8180-planter (noudieMF9180)met76cm-rywydtes,
        
        
          plant hy 90 ha - 120 ha mielies per dag teenoor 45 ha per dagmet
        
        
          ‘n agt-ry-planter. Korrelkunsmis word van die planter af toegedien.
        
        
          Die planter bestaan uit twee robuuste agt-ry-seksies wat vorentoe
        
        
          toevou. “Die toevouproses is eenvoudig en jy hoef nie eers al die
        
        
          bakke leeg temaak voor jy die planter toemaak en na die volgende
        
        
          land toeoorbeweegnie.”
        
        
          Schoeman, wat sowat 2 500 ha mielies en soja plant, het sy
        
        
          MF 8816-planter (nou die MF 9816) met rywydtes van 76 cm ge-
        
        
          bruik om 1 200 ha soja te plant. Voorheen het hy ‘n fynsaad-
        
        
          planter (
        
        
          
            seeder
          
        
        
          ) hiervoor gebruik. “Plantspasiëring en ontkieming
        
        
          is baie beter en ek het ook beter beheer oor diepteplasingmet die
        
        
          MF 8816,” sêhy.
        
        
          DieMF 8816 skarnier op twee plekke, met ses ryewat aan elke kant
        
        
          vorentoe toevou. Die teleskopiese trekstang word korter wanneer
        
        
          jy plant sodat die planter so na as moontlik aan die trekker is. Die
        
        
          planter word ten volle hidroulies beheer en ry-eenhede kan uit die
        
        
          kajuit aan- of afgeskakel word. Twee 2 500 liter tenks waarmee gif
        
        
          en entstof of vloeibare kunsmis toegedien kan word, verminder
        
        
          staantyd.
        
        
          “Hierdie planter is ‘n toonbeeld van swaardiens,” sê Schoeman.
        
        
          “Dit het die raam van ‘n 24-ry-planter en kan baie gewig op die
        
        
          disselboomdra. Leegof vol,maak dit inminder as ‘nminuut oop en
        
        
          toe. Ek het 1 200 ha geplant teen gemiddeld 100 ha per dag, sonder
        
        
          eenminuut seprobleme.”
        
        
          Die planters se verskillende seksies kan 15% op en af krink
        
        
          sodat al die ry-eenhede heeltyd in kontak met die grond is vir
        
        
          ‘n konstante diepte. Omdat elke seksie sy eie ratkas het, bly
        
        
          saadspasiëring konstant wanneer teen kontoere geplant word.
        
        
          Drie MF-wydwerkplanterreekse is beskikbaar in sleep- en drie-
        
        
          puntopsies met 12-, 16- en 24-rye en rywydtes van 76 cm of
        
        
          91 cm, afhangend van diemodel. Die driepuntplanters stapel op vir
        
        
          padvervoer.
        
        
          Virmeer inligting, kontak gerus jouMassey Ferguson-handelaar.
        
        
          
            31
          
        
        
          
            August 2014
          
        
        
          ANITAVAN ZYL,
        
        
          namens BarloworldAgriculture
        
        
          
            1: Elardus Erasmus (links) en Hendri van Vreden van Filter-
          
        
        
          
            dienste, Bethal, byErasmus seMF 8180.
          
        
        
          
            2:Hendri vanVredenenRudolphSchoeman (regs) bySchoe-
          
        
        
          
            man seMF-wydwerkplanter.
          
        
        
          
            1
          
        
        
          
            2