• Login
  • Search Icon

SA’ners boer reeds Julie in Kongo

15 Jun 2011
Suid-Afrikaanse boere wat ’n lewe in die Kongo (Brazzaville) gaan maak, behoort reeds middel Julie in di? land grond te breek. S? sê mnr. Andr? Botha, voorsitter van Agri Kongo. Botha sê hulle het Maandag (13 Junie) van die Republiek van die Kongo teruggekeer waar hulle van die laaste re?lings gaan tref het. Hy sê tydens die reis het hulle vir onder meer leweringskontrakte en finansiering onderhandel, terwyl hulle ook kundiges ontvang het wat die grond, weiding en insekte vir hulle ontleed het.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sa-ners-boer-reeds-julie-kongo