• Login
  • Search Icon

‘Veiligheidsplan werk’

28 Mar 2011
Die voorval waarin ’n boervrou se aanvaller Dinsdag bykans binne ’n uur aangekeer en in hegtenis geneem is, is ’n bewys dat hul veiligheidsplan werk, sê die plaaslike boerevereniging. Mev. Linda van Zyl moes Dinsdagoggend meer as ’n uur lank verbete in haar huis baklei om van die aanvaller wat haar wou verkrag ontslae te raak. Die voorval het plaasgevind slegs dae n? Vrystaat Landbou se noodveiligheidsvergadering op die dorp. Mnr. Douglas Vorster, wat namens die boerevereniging praat, sê op verlede week se vergadering was die Tweeling-boerevereniging nog effe onseker oor of hul veiligheidsplan effektief uitgevoer kon word.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Veiligheidsplan-werk-20110325