• Login
  • Search Icon

‘Bek-en-klouseer is SA se eie skuld'

14 Mar 2011
Die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal is Suid-Afrika se eie skuld. Die onvermo? van die departement van landbou om basiese beheermaatre?ls streng toe te pas is die afgelope week die skuld gegee vir die uitbreking van die veesiekte en vir die erge geldelike benadeling wat uitvoerverbod op die landbou het. Mnr. Lourie Bosman, vorige president van Agri SA en tans DA-LP, wys daarop dat die regerings van Suid-Afrika en Swaziland teen die einde van verlede jaar bewus was van die uitbreking van bek-en-klouseer in die suide van Mosambiek.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Bek-en-klouseer-is-SA-se-eie-skuld-20110312