SA Graan Mei 2014 - page 10

WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
TOITWESSELS,
ledebemarker: Kaapprovinsie, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
Manne-ontbyt byRiversdal skou
O
p 22 Februarie vanjaar het Graan SA, Nedbank en Tuin-
roeteAgri (noudeel vandieSSKGroep) ‘nbaie geslaagde
manne-ontbyt in samewerking met die Riversdalse land-
bouskou aangebied.
‘n Groot groep produsente en besigheidsmanne het die oggend
bygewoon. Dit is op ‘n gepaste wyse geopen deur mnr Johan
Willemse, waarnamnr JanWeys (TuinroeteAgri se hoofbestuurder)
en mnr Ernest Pelser (SSK se hoofbestuurder) die verwelkoming
gedoenenmeervertelhetoordie toekomsvandié landboubesighede
noudat hul eengewordhet.
MnrLouwSteytler (voorsitter:GraanSA)hetdiegehooraansyvoete
gehadmet ‘n inspirerende boodskap oor die toekoms van landbou
inSuid-Afrika.
Die regte van die individu en veral van ons lede op plase is duidelik
deur hom uitgespel aan die gehoor. Hy is staande toegejuig aan die
einde van sy toespraak.
Mei 2014
8
1: Tydens die manne-ontbyt by die Riversdalse landbouskou: JanWeys,
Daneel Rossouw, LouwSteytler, Ernest Pelser enRichardKrige.
2: LouwSteytler aandiewoord.
3:Vandiemannewat dieontbyt geniet het (aandieoorkant vandie tafel):
SchalkViljoen, Koos vanZyl, Piet Uys enErnest Pelser.
4: Jeffrey Joubert en Johannes Joubertwas ookdaar.
5: Die manne-ontbyt is baie goed deur produsente van die omgewing
bygewoon.
1
3
5
4
2
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...100
Powered by FlippingBook