SA Graan Augustus 2014 - page 121

Vir navrae, skakel DavidViljoen vanMercuryDesigns by 011 894 2430 of
082 468 3142, of stuur vir hom ‘n e-pos na:
.
Gaan hou ook van ons
Facebook
-bladsy “Wysboek op Faceboek”
.
Wysboek op
Facebook
119
August 2014
Meubelsmoet in verhoudingmet die vertrekwees enproporsioneel
daarin pas. Waak daarteen om te veel kleiner items te hê wat
rondstaan – soms kan een groter item rustiger vertoon en ‘n beter
illusie van ruimte skep.
Ingeboude boekrakke, kaste, meubels en tafels sal veroorsaak dat
die items deel vorm van die argitektuur en dit minder laat kompe-
teer met die bestaande losstaande meubels. Dit sal egter meer
noukeurige beplanning verg, maar dit sal definitief diemoeitewerd
wees! Dink byvoorbeeld as ‘n kombuis slegs uit losstaande items
bestaanhet hoebesigdit opdieoog souwees.
‘nGoeiewenkwat ek graagmet jul wil deel, is ommeer beskikbare
ruimtes af te wys. Hoe meer vloeroppervlak ‘nmens kan sien, hoe
beter. Sitbanke met langer pote wat lyk of die bank sweef en ook
toelaat dat ‘n mens onder die bank kan inkyk gaan ‘n groter illusie
van ruimteskep. ‘nDeurskynendekoffietafelwat vanglasgemaak is,
neemookminder visuele area inbeslag.
Hou die binnehuiseversiering so eenvoudig as moontlik. Dit is nie
nodigomal jou fieterjasiesenornamente te toon testel nie. Soosdie
Engelse sê “donot clutter”! Steek eerder vandie itemsweg in ‘n kas
enwissel hulle so nou en dan af in die leefarea om interessantheid
mee te skep.
Een groot skildery is doeltreffender as ‘n klomp kleineres wat oral
opdiemuur hangplek gekry het. Groepeer hulle liefs in eenblok om
‘n geheel te vorm. Selfs ‘n los mat op die vloer kan ‘n groepering
meubels bymekaar trek om ‘n geheel te vorm as ‘n afsonderlike
eenheidof area. Deur diegebruikvanmeer ligter kleure in ‘nvertrek,
in kombinasie met ‘n paar donkerder aksentkleure, sal die vertrek
veel groter voel aswat dit werklik is.
‘nSpieël skepook aansienlikediepte inenigevertrek engee ‘nnuwe
dimensiedaaraan.
Donker, beknopte vertrekke voel of diemure nader aan jou is en die
geheimom ‘n klein area groter te laat voel, is omdie vertrek goed te
belig en om soveel moontlik lig te reflekteer. Natuurlike beligting is
‘n groot bonus en soms is dit nodig om die bestaande venstersmet
groter vensters (of selfs glasskuifdeure) te vervang.
‘n Groter uitsig na buite die vertrek sal die gevoel van ‘n groter
ruim-te skep – skep dus ietsmooi buite die vertrek om na te kyk en
onthou om die gordyne oop te los of om die vensters met ‘n semi-
deursig-tige gordyn te bedek. Saans kan helder beligting of selfs
aksentbeligting ‘n area groter laat vertoon.
Lang gordyne wat vanaf die vloer tot teen die dak strek, sal die
vertikale hoogte van die kamer beklemtoon en so sal die ruimte
groter voel deur die illusiedat diedak veel hoër is. Op ‘n soortgelyke
wyse kan vertikale lyne gebruik word vir dieselfde effek. Dit kan in
‘n vertrek aangebringworddeurmiddel van verfwerk ofmuurpapier
teen ‘nmuur of selfs indiepatroonopdiegordyn.
Dit is lekker om nuwe lewe aan ‘n vertrek te gee en ‘nmeerdoelige
vertrek sal lewendig en wakker vertoon. Klein ruimtes hoef nie
beknop tewees nie.
Hoemeer vloeroppervlak ‘nmens kan sien, hoebeter.
1...,111,112,113,114,115,116,117,118,119,120 122,123,124
Powered by FlippingBook