SA Graan Augustus 2014 - page 109

Almal herken
’nwenner!
PAN7095CLmetdieCLEARFIELD
®
-eienskap
hetdieeersteplek indieLNRnasionale
kultivarproewebehaal! Soos allePANNAR
produkte ishulle inAfrikageteel om tewen.
2014/SUN/A/13
&OHDU¿HOG
®
LV WKH UHJLVWHUHG WUDGHPDUN RI %$6)
Š*HUHJLVWUHHUGHKDQGHOVPHUNH YDQ3$11$5%3. ‹ 3$11$5%3.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Bewaringsboerderypraktyke
Die rol van mikorisa-swamme binne bewaringsboerdery word
goed geïllustreer deur te kyk na die drie beginselswaarop die prak-
tyk berus.
Grondbedekking
AM-swamme benodig ‘n gasheer om te kan oorleef. Alhoewel
mikorisa as dormante spore in die grond kan oorleef, verloor
mikorisa sy lewensvatbaarheid veral tydens oorlêjare, wanneer die
gasheerplant afwesig is.
Mikorisavlakke in die grond verminder met langer oorlêperiodes.
Laer vlakkevanmikorisa kan in konvensionelepraktyke tydensoorlê
voorkom asook ingeenbewerkingspraktykewat indiebeginfase is.
Die behoud van gewasreste tesame met geïnfekteerde plant-
wortels en swamdrade (hifes) word veral belangrik geag aangesien
dit dien as bron ommikorisa-inokulumvlakke te ondersteun en te
onderhou vir diedaaropvolgendegewaswat geplant gaanword.
Die meeste graangewasse kan deur mikorisa gekoloniseer word.
Deur die gewasreste op die grond agter te laat, kan die organiese
inhoud bevorder word, wat sodoendemikorisa-spore kan stimuleer
om toe teneem.
Minimumgrondversteuring
Mikorisa-swamme moet verbind wees aan mekaar om hul vermoë
te behou om plante te kan inokuleer. Intakte swamdrade (hifes)
tesame met spore wat in die grond agterbly ná oes, kan die
plantwortels van die daaropvolgende gewas koloniseer en reeds
vroeg indie seisoen toegang kry tot P indiegrond.
Tydens ploegaksies word die swamdraadnetwerk van mikorisa
versteur en vernietig. Dit lei tot ‘n daling in swamgetalle en uit-
eindelik tot ‘n verlaagde vermoë om te kan inokuleer en skep die
geleentheid vir ‘n patogeen soos
Fusarium
spp. om skade te doen
soudieomgewingstoestandedit toelaat.
Hierdeur word die grondvog ook negatief geaffekteer, wat lei tot
‘n algehele afname in swambiomassa. In geenbewerkingspraktyke
verhoog dit diemikorisa-inokulum om vinniger die gewaswortels te
koloniseer en toegang tot voeding en vog te verkry vir beskikbaar-
stelling aandieplant.
Wisselbou
Mikorisa is baie sensitief vir menslike aktiwiteite. Hulle kan totaal
onderdruk word, maar kan ook verbeter word deur ‘n geskikte
gewasrotasiestelsel te gebruik. Rotasie met gewasse, soos mielies
en peulgewasse, bevorder mikorisa-kolonisasie en is voordelig vir
dié spesifiekegewasse.
In teenstelling is gewasse soos kanola nie geskik vir mikorisa-infek-
sie nie. Ná die aanplant van sulke gewasse (kanola, mosterd) moet
die plant van hoogs afhanklike gewasse (mielies) vir mikorisa liefs
vermyword (
Foto 2
).
Ons sien dat die simbiotiese mikorisa-plant-vennootskap nie net
gewasvoordele inhou nie, maar ook grondkwaliteit bevorder; twee
komponente wat sentraal staan in volhoubare graanproduksie.
Mikorisa is dus ‘n uiters belangrike vennoot vir verhoogde en
volhoubareplaaslikegraanproduksie.
Vir verdere inligting, kontak gerus vir Owen Rhode by
0182996306.
Mikorisa, dieprodusent se
vennoot inbewaringsboerdery
107
1...,99,100,101,102,103,104,105,106,107,108 110,111,112,113,114,115,116,117,118,119,...124
Powered by FlippingBook