SA Graan Augustus 2014 - page 106

Augustus 2014
104
Mikorisa, dieprodusent se vennoot
inbewaringsboerdery
M
etbewaringsboerderywordvolhoubareendoeltreffende
gewasproduksie nagestreef. Bewaringsboerdery bevat
‘n sterk biologiese komponent en diemikpunt is om die
gewas engrond inharmonie te kry.
Hierdie harmonie is afhanklik van die vermoë van die gewas en
grond om ‘n gesonde en diverse mikrobiota by die plant-grond-
intersone (rondom die plantwortels) te ondersteun. Die mikrobiota
bevorder opnamevanvoedingstowwevanuit diegrondnadieplant.
Een vandiehoofrolspelers is ‘nmikro-organismewat ‘nbrug tussen
die plant en grond skep – die bekende arbuskulêre mikorisa-swam
(AM-swam). Verskeie studies het al getoon dat mikorisa-swamme
‘n direkte voordeel vir ‘n gewas inhou deurdat dit voedingstowwe
beskikbaar stel aan die gewas wat tot verhoogde produktiwiteit
kan lei.
Simbiotiese verwantskap
AM-swamme leef in harmonie met plantwortels saam. Mikorisa
is afgelei van die Latynse woord
mycos
, wat swam beteken asook
rhiza
, wat wortel beteken. Dit word in diemeeste gronde gevind en
is volop in die gebied direk rondom die plantwortels ook bekend as
die risosfeer.
Mikorisa-swamme kan ongelukkig net groei en voortplant in die
gebiedwaar plantwortels teenwoordig is. Deel van die swam is dus
binnediewortel, aangesiendiegasheerplant sewortelsgekoloniseer
of geïnfekteerworddeur die swam.
Daar is twee fases van kolonisasie voordat die swam enige voordele
aan die gasheer kan verskaf. Eerstens is daar die eksterne fase
wat in die grond geskied. Tydens dié fase word swam-draadagtige
filamenteookbekend as hifes gevorm, wat diewortelharepenetreer
(
Foto 1
).
Tweedens is daar die interne fase wat binne-in die weefsel van
die plantwortel plaasvind. Hier word daar struikvormige strukture
(arbuskules) en blaasvormige strukture (vesikels) gevorm. Die
gespesialiseerde organe (arbuskules) speel ‘n aktiewe rol in die
uitruiling van voedingstowwe tussendie swam engasheerplant.
OP PLAASVLAK
Bewaringsboerdery / Volhoubaar /Mikorisa / Biologies
Bewaringsbewerking
OWENRHODE,
LNR-Instituut vir Graangewasse
2: Links ismielies ná soja’s (mikorisa teenwoordig). Regs ismielies ná kanola (geenmikorisa teenwoordignie).
1: Hife-netwerk vanmikorisa-swam.
1...,96,97,98,99,100,101,102,103,104,105 107,108,109,110,111,112,113,114,115,116,...124
Powered by FlippingBook