Previous Page  9 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 9 / 108 Next Page
Page Background

± 15 miljoen ton

Die hoeveelheid mielies wat Japan gemiddeld per jaar invoer.

Bron: TradeMap

4,4%

Statistieke Suid-Afrika het op 20 Junie aangekondig dat

verbruikersinflasie van 4,5% in April vanjaar na 4,4% in Mei

verlangsaam het. Maand-op-maand het die verbruikersprysindeks

egter met 0,2% in Mei toegeneem. Daar is ‘n afname van

0,7 persentasiepunte in April na 0,6 persentasiepunte in Mei vir

voedsel en nie-alkoholiese drankies. Die indeks het op ‘n jaarlikse

grondslag met 3,4% gegroei. Suid-Afrikaanse produsente hou aan

om voedselsekerheid en lae voedselinflasie te verseker.

Bron: Agri SA Mediaverklaring, 20 Junie 2018

1%

1% grondorganiese materiaal in die boonste 15 cm grond stoor

130 000 liter tot 150 000 liter water/ha.

Bron: USDA-NRCS

Ds koos kirsten

woord

Uit die

G

od het sy groot en heerlike

Skepping aan ons gegee om

te geniet en te gebruik.

Wat is dan nou lekkerder

vir ‘n produsent as om vars

geploegde grond te ruik, of om te sien hoe

‘n plantjie sy pad oopbeur en tot wasdom

groei? Wat is lekkerder as om te sien hoe die

stroper die ryp graan afstroop en uitdors?

Wat is lekkerder as om ná ‘n goeie bui reën

deur die lande te stap? Wat ‘n gawe wat

die Here aan ons gegee het om te geniet!

Hiermee saam het die Here egter ook aan

ons die verantwoordelikheid gegee om die

aarde te bewaar, om dit bewoonbaar te maak

en te bewoon en om ons lewensbestaan

daaruit te maak.

Die produsent is eerste in die ry van die

mensdom juis om hierdie opdrag uit te

voer. Om hierdie opdrag reg en tot eer van

God uit te voer, moet elke produsent besef

dat hy dit nie uit eie krag en vernuf kan doen

nie. Elkeen van ons is immers afhanklik

van die reën en die Bybel leer ons dat die

Here die reën gee (Jer. 5:24).

Laat ons dan met ‘n diepe afhanklikheid

van die Here ons boerdery behartig, Hom

om krag, wysheid en insig vra, sodat ons

hierdie heerlike taak met blydskap en tot eer

van God sal uitvoer.

Thank you for

your hospitality

Many thanks for sharing the article ‘

A look at the seven wonders of grain pro-

duction

’ (

SA Grain

, April 2018) on my presentation at your Congress, which is

very well done. It certainly reminds me of the great hospitality that I was shown

by Grain SA and all the farmers during my visit to South Africa, which I will

always remember fondly. I hope that the future is good to each of you and to

South Africa.

Best regards

Prof Fred Below (University of Illinois)

7

July 2018

Kantlyn

Op die

Save the date

Agbiz Grain’s Grain Symposium

is on Tuesday,

21 August

at the CSIR.

The theme for the symposium is ‘Value chain impacts’. For more information

contact Agbiz Grain at 012 807 3002.

Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:

estie@infoworks.biz

083 490 9449

Graan SA/Sasol fotokompetisie

– Jan Schoonraad 2017