Previous Page  15 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 15 / 108 Next Page
Page Background

Tindrum 18/101

Daagliks daar vir jou

TEL +27 (0) 18 633 1000 www.nwk.co.za

SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740

NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998)

en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)

VOLG ONS OP

Die son trek water

Die silo wag

op die soet belofte van die dag

Die blare kraak

soos die stroop aftrek

En dit tref my

in die pitte-reën

ek is in geloof geseën

Oestyd