• Login
  • Search Icon

Prysbestuurstrategieë om die nuwe produksieseisoen te oorleef

August 2010

CHRISTO BOOYENS, ASSISTENT-HOOFBESTUURDER: GRAANBEMARKING, SENWES EN WESSEL LEMMER, SENIOR-EKONOOM, GRAAN SA

Mieliepryse verhandel weens die groot surplus teen uitvoerpariteitsprysvlakke. Die wêreld voorraadvlakke vir grane en oliesade is ook hoog en plaas internasionale pryse onder druk. Verder is die vooruitsig vir wêreldwye ekonomiese groei nie rooskleurig nie en kan deflasie tot laer internasionale pryse lei. Dit lyk dus nie asof groot prysstygings onder die huidige marktoestande in die plaaslike mark verwag kan word nie. Dit is egter nie moontlik om teen die huidige prysvlakke volhoubaar en winsgewend te produseer nie. In die artikel word prysbestuurstrategië wat ‘n bydrae tot winsgewendheid kan maak, bespreek.

Kliek op  https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Aug%2010_Prysbestuurstrategie.pdf  vir die volledige artikel.

Publication: August 2010

Section: Wenartikels

Search