• Login
  • Search Icon

PRODUKSIEKREDIET - hoe kan jy jouself posisioneer?

May 2010

MARELIE GREEFF, ASSISTENT-REDAKTEUR, SA GRAAN/GRAIN

Die huidige lae kommoditeitspryse en hoe graanvoorrade veroorsaak ‘n mynveld van onsekerhede vir graanprodusente. Swak graanpryse en hoe insetkostes maak produksiekrediet ‘n noodsaaklikheid vir meeste produsente. Maar hoe weet jy as produsent of jy vir ‘n produksielening sal kwalifiseer en watter inligting is nodig om jouself ten beste voor te berei wanneer jy aansoek doen vir krediet? SA Graan/Grain het met prominente handelsbanke en landboubesighede in Suid-Afrika gesels om by hulle uit te vind hoe hulle hul besluite neem wanneer hulle kyk na finansiering.

Kliek op  https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Mei%202010_Produksiekrediet.pdf  vir die volledige artikel.

Publication: May 2010

Section: Wenartikels

Search