• Login
  • Search Icon

Notice of the Annual Congress/Kennisgewing van die Jaarkongres

December 2015

image
     

Notice is hereby given that the Annual Congress of Grain SA will be held on Wednesday and Thursday 2 & 3 March 2016

In accordance with Article 24 of the Constitution the functions of Congress are:

  • Consideration, discussion and approval of the annual financial statements, auditor's report and annual report of Grain SA.
  • The election of a Chairperson, Vice-chairperson and the Executive Members.
  • The appointment of auditors and approval of their remuneration.
  • The handling of any other matters that are regarded as special matters.

The following is hereby submitted to Congress:

  1. Report by the Executive regarding the activities
    of the organisation.
  2. Annual financial statements.
  3. Under separate cover, the minutes of the previous
    Annual Congress of Grain SA and the agenda of the current Annual Congress of Grain SA.
 

Kennis geskied hiermee dat die Jaarkongres van Graan SA gehou sal word op Woensdag en Donderdag 2 & 3 Maart 2016

Ingevolge Artikel 24 van die Grondwet is die funksies
van die Kongres:

  • Oorweging, bespreking en goedkeuring van die
    finansiële jaarstate, ouditeursverslag en jaarverslag van Graan SA;
  • die verkiesing van 'n Voorsitter, Visevoorsitter en
    Hoofbestuurslede;
  • die aanstelling van ouditeure en goedkeuring van hulle vergoeding; en
  • die behandeling van enige ander sake wat as spesiale sake geag word.

Die volgende word hiermee aan die Kongres voorgelê:

  1. Verslag deur die Hoofbestuur oor die werksaamhede van die organisasie.
  2. Finansiële jaarstate.
  3. In aparte omslag, die notule van die vorige Kongres van Graan SA en die sakelys vir die verrigtinge van die huidige Jaarkongres van Graan SA.

image

JF DE VILLIERS
Chief Executive Officer

 

 

image

JF DE VILLIERS
Uitvoerende Hoofbestuurder

 

 

Publication: December 2015

Section: General overview

Search