• Login
  • Search Icon

Zimbabwe beplan om 140 wit boere te vervolg

29 Dec 2008
Altesame 140 wit grondeienaars in Zimbabwe gaan vervolg word omdat hulle nie hul plase tydens di? land se rampspoedige grondhervormingsprogram verlaat het nie. Zimbabwe se staatsmedia het gister berig di? boere het uitsettingsbevele ge?gnoreer. Die Sunday Mail het aangehaal uit ?n verslag wat op Zanu-PF se pas afgelope nasionale konferensie voorgel? is.

http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2446528,00.html