• Login
  • Search Icon

Wolveilings hervat

17 Aug 2009
Die nuwe wolseisoen open Woensdag, 19 Augustus, wanneer sowat 13 000 bale wol in Port Elizabeth aangebied word. Die seisoen open te midde van bemoedigende tekens dat die resessie in van die belangrikste verbruikersmarkte vir wol besig is om tot ?n einde te kom. Die verwagting is dat die vraag na kleedwol teen die einde van die jaar sal begin verbeter namate die w?reldekonomie herstel en aanstaande jaar groter momentum sal kry.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mielie-oes-met-45-oorskat