• Login
  • Search Icon

Winterkoue byt steeds

19 Jul 2011
Temperature herstel, maar ryp word steeds verwag oor die sentrale tot suidelike binneland asook die Ho?veld. Die heersende windrigtings gaan tot ongeveer 20 Julie uit die noorde wees oor die somerre?ngebied en oos tot suidoos oor die Wes-Kaap. Die kanse is goed dat lentere?n in September oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land kan begin voorkom.

http://www.landbou.com/weer/weerberigte/winterkoue-byt-steeds