• Login
  • Search Icon

Willemse praat oor graan en vee

20 Oct 2011
Luister na die landbou-ekonoom, dr. Johan Willemse, se vooruitsigte vir die graan- en veebedrywe, sy siening van die Suid-Afrikaanse ekonomie in ‘n werkswinkel op 25 Oktober op die Kovsie-kampus in Bloemfontein. Willemse het geen bekendstelling in die landbou nodig nie, en sy sienings oor die landbou en die ekonomie word hoog aangeslaan. Tydens die werkswinkel behandel hy makro-ekonomiese neigings, die SA ekonomie en vooruitsigte vir mielies, koring en oliesade.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/willemse-praat-oor-graan-en-vee