• Login
  • Search Icon

Wetgewing beskerm onwettiges

22 Aug 2011
Boere wat onwettige immigrante nie volgens arbeidswetgewing vergoed vir die werk wat hulle doen nie, kan voor die Arbeidshof gebring word. Mnr. Les Kettledas, adjunkdirekteur vir arbeidsbeleid by die Departement van Arbeid, het in die Parlement gesê alle werkers, wettig of onwettig, is aan Suid- Afrika se arbeidswetgewing onderhewig.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/wetgewing-beskerm-onwettiges