• Login
  • Search Icon

Wes Kaap landbou beste staatsdept.

10 Oct 2011
Die beste staatsdepartement in die land is die Wes-Kaapse departement van landbou. Di? gesogte erkenning het hy van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Regeringsouditeure (SAIGA) gekry vir die weergee van sy jaarverslag. Die departement het teen ?l die ander provinsiale en nasionale departemente meegeding en is as die algehele wenner gekies. Hy het 96,55% vir sy verslaglewering gekry.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/wes-kaap-landbou-beste-staatsdept