• Login
  • Search Icon

Werker fnuik aanval op plaas

12 Oct 2011
’n Plaasvoorman, wat geweier het om die huissleutels van sy slapende werkgewer aan plaasaanvallers te gee, is deur die aanvallers in die hand geskiet en sy vrou in die been. Mnr. Samuel Chaba (39), voorman op die plaas Grootverwulf van me. Marianne Conlyn, ’n bekende in Suid-Afrikaanse perdekringe, lê in ’n hospitaal op Bethlehem. Sy vrou, Maria (37), is n? behandeling vir ’n skietwond in die kuit uit die hospitaal ontslaan. Mnr. Chaba is ’n held, het Conlyn gister gesê n? di? middernagtelike plaasaanval waarin die aanvallers uiteindelik gevlug het.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Werker-fnuik-aanval-op-plaas-20111011