• Login
  • Search Icon

Wenartikel Desember 2009: Grond - Die Produsent se Belangrikste Bate

18 Feb 2010
Sonder grond, die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, kan voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer word nie. In hierdie artikel in die reeks word struktuur as een van die fisiese grondeienskappe bespreek. Grondstruktuur verwys na die mate waartoe afsonderlike gronddeeltjies natuurlik in sekond?re klontjies saamkleef om groter saamgestelde eenhede te vorm. Dit word aggregate, struktuureenhede of peds genoem. Die struktuureenhede word van mekaar geskei deur swakheidsvlakke waarlangs die grond opbreek as dit hanteer word.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Malema-se-plan-hou-katastrofiese-implikasies-in-20110621