• Login
  • Search Icon

Weer gou weer normaal

23 Jun 2011
N? ’n paar maande van vloed-dramas en uiterse ho? re?nval in die Vrystaat behoort die weersomstandighede nou na normaal te begin terugkeer. Volksblad het by twee weerkenners uitgevind waarom daar vanjaar soveel re?n geval het, waarom daar soveel winterre?n was en wat die vooruitsigte vir die res van die jaar inhou. Prof. Kobus Botha, wat een van die land se voorste weerwebtuistes begin, sê Suid-Afrika het vanjaar onder die La Niña-weerpatroon deurgeloop.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Weer-gou-weer-normaal-20110622