• Login
  • Search Icon

Wêreldekonomie is onder druk

02 Jun 2011
Die wêreldekonomie is tans onder druk en dinge kan vinnig verander as iets verkeerd loop, sê prof. Johan Willemse, van die Universiteit van die Vrystaat se departement van landbou-ekonomie. Hy het afgevaardigdes by die jaarlikse Avi Afrika-kongres gewaarsku om hulself van wêreldgebeure te vergewis en nie omkant betrap te word nie. Die kongres is deur die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging aangebied. Willemse sê n? die wêreldekonomie se afswaai wat in 2008 voorgekom het, is die wêreld tans steeds in die derde fase van die proses, waar baie regerings bankrot kan speel weens die stappe wat hulle tydens die eerste fase gedoen het.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/w-reldekonomie-onder-druk