• Login
  • Search Icon

Voormalige krygsgevangene lei boere

15 Mar 2011
Die voormalige krygsgevangene oud-kmdt. Wynand du Toit sal vroeg in Mei die eerste konvooi van Suid-Afrikaanse boere wat in die Republiek van die Kongo gaan boer, lei. Dit kom nadat ’n afvaardiging van Agri SA di? land verlede week besoek en die Kongolese regering 80000ha grond in die vrugbare Niari-vallei aan Suid-Afrikaanse boere beskikbaar gestel het. Dit is vir 90 jaar.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Voormalige-krygsgevangene-lei-boere-20110315