• Login
  • Search Icon

Uitvoer van gewasse styg eers, daal toe

21 Jun 2011
Suid-Afrika het in die eerste drie kwartale van verlede jaar groei getoon in sy handelsoorskot van primêre landbouprodukte, maar die styging is in die vierde kwartaal gepootjie. Daar is ’n duidelike tendens in die eerste drie kwartale van verlede jaar dat Suid-Afrika se uitvoer van primêre landbouprodukte vinniger gestyg het as die invoer, volgens die jongste handelsverslag van die departement van landbou, bosbou en visserye en die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR).

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Uitvoer-van-gewasse-styg-eers-daal-toe-20110621